Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.

Greyton, Wes-Kaap

Poplier Huis

"Lovely town. Interesting shops and great restaurants, but go to lunch early on Sunday, as some tend to close early. Must go for a swim/soak in the river. Saturday market is a must. The horses and cows that meander through the town is a treat (take some carrots)."

Hermanus, Wes-Kaap

Dawn’s Place

"Great place to visit."

Mosselbaai, Wes-Kaap

B30 Alikreukel

"Mosselbaai bevat als wat 'n vakansieganger benodig. Infrastruktuur is nog goed en dorp is skoon."

Velddrif, Wes-Kaap

Riverview

"Dit is baie mooi, skoon en netjies plekkie. Vry van al die stad se dinge. Net awesome."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Mayfair Farm Cottages

"Baie lekker plekkie om te besoek! Sal beslis weer 'n draai maak."

Kaapstad, Wes-Kaap

Welgemoed Villa

"Kaapstad is die perfekte toeristebestemming. Soveel om te doen teen baie bekostigbare pryse."

Kaapstad, Wes-Kaap

Dolphin Inn Guesthouse

"Baie besig. Lang rye vir alles. Bedelaars lastig, maar geen agressie. Mense vriendelik."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Kontrei BB

"Pragtige dorpie en goed toegerus."

Stellenbosch, Wes-Kaap

45D Anesta

"Musea. Wijn shops. Restaurants. Aanrader."

Paarl, Wes-Kaap

Skinkikofi

"Baie warm gewees, maar 'n pragtige dorpie. Wens ons het meer tyd gehad om te "explore"."

Struisbaai, Wes-Kaap

Azzaria's

"What a beatiful little town and close to L'Agulhas and Arniston. It was great exploring all the areas."

Stanford, Wes-Kaap

Stanford View

"Sou graag 'n ekstra aand wou bly om meer van die omgewing te kon sien."

Kaapstad, Wes-Kaap

Premier Hotel Cape Town

"Lots of vagrants and homeless people on the streets and at robots."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Stellenbosch is full of history and the wine farms in the area are a great place to visit."

George, Wes-Kaap

Danke Ma

"Pragtige dorp."

Langebaan, Wes-Kaap

Catalina Cottage

"There are mostly restaurants and then the beach or lagoon with kayaking."

Kaapstad, Wes-Kaap

Bay Breeze

"Lekker kuier- en eetplekke op die wynlandgoed en omgewing. Veilige blyplek is belangrik."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Estoril Villa 72

"Kuier al jare daar met goeie weer en baie om te doen. Net die verkeer kan erg wees as jy op verkeerde tye op die pad is."

Robertson, Wes-Kaap

On the 18th

"Voorwaar 'n stukkie goud tussen die berge."

Kaapstad, Wes-Kaap

On 17 Avondale

"Kaap bly altyd 'n goeie vakansiebestemming."

Kaapstad, Wes-Kaap

Beaumont Cottages 2

"Groenpunt en Seepunt areas is te besig en aanhoudende verkeer maak die area te besig. Gebruik die area net vir die cycle tour. Sal nooit daar kan vakansie hou nie. Die area het ook te veel bedelaars en jy word oorweldig met die bedelaars op grondvlak. Groenpunt is beslis nie my vakansiebestemming nie."

Hermanus, Wes-Kaap

Abalone-Inn

"Hermanus is the place to be."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Amazing Seaview

"Eetplekke kan definitief bietjie moeite doen."

Hermanus, Wes-Kaap

57 on Vermont

"Hermanus is 'n goeie en pragtige toeristebestemming."

Kaapstad, Wes-Kaap

Bloemenzee Boutique B&B

"Mooiste plek in die wêreld. Baie om te sien en te doen!"

De Rust, Wes-Kaap

The Travelling Tortoise Retreat

"Pragtige dorpie. Vriendelike mense. Baie mooi verblyfplekke en genoeg eet- en kuierplekkies. Interessante winkeltjies om oulike snuisterye by uit te snuffel. Mikro Sentra het ook alle kruideniersware wat mens ook al mag nodig het. De Rust is baie sentraal geleë vanwaar mens in elke rigting baie plekke kan besoek."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Karoo Nest

"Bo plaas en De Krans is moeite wêrd om te besoek. Redstone grondpad en vallei baie mooi."

Gansbaai, Wes-Kaap

Oom Piet Accommodation

"Vissergemeenskap. Almal was vriendelik en dit was asemrowend mooi, veral die Klipgat-Grotte. Iets om te beleef en aan te beveel."

Blad
Blad 399 - Wys 11941 tot 11970
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang