Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Beaufort West, Western Cape

Altyd Lekker

"Die mense van Beaufort-Wes is baie vriendelik. Daar is museums, genoegsame verblyf en eetplekke."

Barrydale, Western Cape

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Barrydale herinner aan Dullstroom en Clarens, maar het sy eie karakter, boustyl en atmosfeer. Die natuurskoon is besonders."

Mossel Bay, Western Cape

ATKV Hartenbos

"Mosselbaai het my aangenaam verras. 'n Pragtige, welvarende dorp met goeie industrieë en 'n sterk toerisme-sektor. Ek is afgetree en oorweeg dit sterk om 'n vakansie-eenheid daar te koop."

Yzerfontein, Western Cape

Fairview

"Safe place to stay and great beach, shops have all you need and people very helpful and friendly."

George, Western Cape

Green Pastures Guesthouse

"Die Tuinroete bly maar net 'n heerlike plek. Lekker klimaat en baie om te doen in die omgewing. George is naby aan die see as jy wil ontspan op die strand by Vic baai, of Heroldsbaai of selfs bietjie verder soos Hartenbos, Mosselbaai of Wildernis."

Cape Town, Western Cape

Elephant's Heart

"Goeie diens en waardeer die vriendelikheid en omgee."

Mossel Bay, Western Cape

Piece of Heaven Beach House

"Mosselbaai is pragtig skoon en die mense baie vriendelik. Die restaurante is amazing! Die bakkery in Danabaai is een van die bestes in ons land. Mosselbaai is fantasties met baie te doen vir oud en jonk."

Prince Albert, Western Cape

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Rustig. Skoon. Heerlike kos by Rude Chef. Vriendelike mense. "

Still Bay, Western Cape

See-Struis

"Dis 'n pragtige dorp!"

Mossel Bay, Western Cape

On The Beach

"Ek sal daar gaan bly as ek nou die kans kon kry."

Dwarskersbos , Western Cape

Tumble-in

"The little town is little but the surrounding towns has it all. We enjoyed the long walks and friendly people of the area. "

Cape Town, Western Cape

Incazura Guest Suite and The Light House

"Lots of restaurants with exceptional quality unique foods. Cape Town has many tourists attractions, a lot to do and a lot to see. The most beautiful hidden gems to discover."

Hermanus, Western Cape

Hemel and Aarde Village Accommodation

"Skoon mooi dorp met lekker eetplekkies. "

Yzerfontein, Western Cape

64 Atlantic Drive

"Ons geniet dit baie. Dis nie te ver om van Stellenbosch af te besoek nie en daar is oulike winkeltjies ook om in rond te snuffel."

Calitzdorp, Western Cape

Gasteria Grange

"Die diens by Boplaas Kelders was maar swak, die personeel het ons laat wag en toe ons uiteindelik gehelp is het hulle nie baie entoesiasties gelyk nie."

Struisbaai, Western Cape

Azzaria's

"Pragtige dorpie met die mooiste wit strande, blou see, hawe waar ons die groot pylsterte gesien het en die beste dienste gekry by restaurante en definitief die beste draairoomyse. "

Boland, Western Cape

DuVon Farmhouse

"Die Boland is skoon, die mense is baie vriendelik en as jy 'n probleem het, help almal om jou geholpe te kry."

Hermanus, Western Cape

The Seagull Hermanus House

"Baie skoon en netjiese dorp. Baie aktiwiteite om te doen."

Sedgefield, Western Cape

Apartment 22

"Wonderful new Spar supermarket!"

Witsand, Western Cape

Anker @ 942 Duinepark

"Ek love die wegbreekplekkie waar jy see, son en kuiers kan geniet."

Swellendam, Western Cape

The Garden Cottage

"Only went there for business. "

Lamberts Bay, Western Cape

Lambert's Bay Seafront

"Ons her heerlike wyne ontdek wat in die area gemaak word. "

Wilderness, Western Cape

Strandloper

"We love Wilderness. "

Beaufort West, Western Cape

Wagon Wheel Country Lodge

"Baie mooi en skoon dorp met baie vriendelike mense."

Yzerfontein, Western Cape

Bird's Haven Beach House

"Dit was ons eerste keer in Yzerfontein gewees en sal vir seker weer teruggaan."

Page
Page 418 - Showing 12511 to 12540
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers