Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Seemeeu

"Fantastiese plekkie."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Nautica 608

""The little Jerusalem" is uit en uit sy sout werd as 'n toeristebestemming. Die strande, ons het Santosstrand besoek, is uitstekend. Ons besoek aan die museum was ook uit die boonste rakke. Ons besoek aan die Casino, alhoewel ons slegs die kinders neem vir speletjies, was wonderlik. Die mense in die winkelsentrums, waar ons ook al gegaan het, is uiters vriendelik. Dit was asof ons op 'n ander planeet was."

Kaapstad, Wes-Kaap

Son, See, en Sundowners

"Wonderlike plek om te wees."

Kaapstad, Wes-Kaap

Tuckaway

"Idillies. Hoort bo-aan enige persoon se "bucket list"."

Kaapstad, Wes-Kaap

Wavecrest 1001

"Die verkeer is bietjie erg."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

The Grey House

"We just did an overnight on the way to Hout Bay."

Robertson, Wes-Kaap

Klaasvoogds Opstal

"Pragtige en interessante omgewing met baie om te doen en sien."

Stilbaai, Wes-Kaap

Elize Cottage

"Die beste strandoord."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"Goeie oorbly tussen Pretoria en Kaapstad. Ongeveer 2/3."

Buffelsbaai, Wes-Kaap

Rus-en-Roes Beach Home

"Koop genoeg kruideniersware in Sedgefield of Knysna, die plaaslike winkel offer nie juis veel nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

003 Gulmarn Apartment

"Mooiste mooi Kaap. Beste vakansiestad."

Gansbaai, Wes-Kaap

Perriwinkle Self-catering Accommodation

"Die vismark, die kos is baie lekker en vars, presies wat jy verwag so in die hawe. Uitnemende diens en goeie waarde vir geld. Franskraal Mini Market se draai-roomys, verseker 'n moet vir elkeen."

Mosselbaai, Wes-Kaap

La Palma C12

"Mosselbaai is die plek om te wees in vakansietye."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Middeldam Farm House

"Oulike winkels en naby aan Struisbaai!"

Paternoster, Wes-Kaap

Sandals

"On some hot summer days, the beaches at Paternoster look like you are on a tropical island."

Kaapstad, Wes-Kaap

La Grâce

"So baie om te doen en te sien in en om Kaapstad."

Kaapstad, Wes-Kaap

Cheval Vapeur

"Die beste vakansiebestemming."

Hermanus, Wes-Kaap

Steenbok House Self Catering Apartment

"Dis 'n opwindende plek vol kultuur en daar is altyd iets om te doen."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"Goeie oorslaapdorp tussen Johannesburg en Kaapstad."

Kaapstad, Wes-Kaap

Table View Lodge

"Kaapstad is mooi en skoon."

Hermanus, Wes-Kaap

Sandbaai Country House

"A stunning place to explore, beautiful sites, nice beaches to explore."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Wens ek was langer daar, ons sal vir seker volgende keer 2 aande daar oorbly."

Kaapstad, Wes-Kaap

Malata Beachfront Apartment

"Clean, street lights work, no potholes. A "lekka" place to visit."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Namaqua Lodge

"As jy wil rus van die remoer van die stad dan stel ek voor Van Rhynsdorp."

George, Wes-Kaap

Pollocks Place

"George is 'n uitstekende bestemming met goeie fasiliteite. Daar is letterlik iets vir elkeen. Dit het 'n plattelandse atmosfeer, tog 'n goeie sakekern. George beskik oor goeie sportfasiliteite, goeie vermaak, goeie restaurante en is geleë tussen die Outenikwaberge en die see, in 'n ongelooflike mooi area. Dit is 'n moet-besoek."

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"Perfekte plek om rustig te raak en battery te herlaai. Ons sal vir seker weer terugkeer."

Gansbaai, Wes-Kaap

180 Degrees Ocean Experience

"Die meeste eetplekke maak te vroeg toe. Alhoewel ons heerlik geëet het by The Rosemary Restaurant. Heerlike vars vleissnitte gekry, maar sal graag wil weet waar kry mens vars vis te koop."

Blad
Blad 427 - Wys 12781 tot 12810
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang