Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Cape Town has something amazing to offer for every type of traveler, the options are endless."
"Baie beïndruk met die winkeltjies en eetplekke op die dorp. Besoek graag Tredici, Grace + Merci en La Sosta, asook die Saterdah Under the Oaks mark."
"Straatname op sypaadjies moet elke November oopgeknip word. Verder is dit 'n wonderlike vakansieplek."
"Ons was vir die 1ste keer in Paarl en ook by die Afrikaanse Taalmonument. Wat 'n voorreg. Ons gaan vir seker weer hier kom draai."
"Moenie verby die vele plaasstalletjies ry nie - heerlike eetgoed. Stop gerus vir ete by die vele plattelandse plekke - hul het boerekos!"