Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"As die res van Rawsonville Slanghoek Mountain Resort se tipe eienaars en personeel het sal hul ver kom."
"Meel & Kaneel verkoop die beste tuisgebak. Brian's Grill & Family Restaurant se kos is fantasties en diens is voortreflik. Wilgewandel is prettige avontuur vir gesinne. Meiringspoort het die mooiste rotsformasies en waterval."
"Fantastiese kuierplek. Ons het een aand slegte wind gehad, maar dis deel van daardie deel van die kus."
"Cango accommodation is close to the Cango Caves, the Cango wildlife ranch and eating places."
"Kaapstad is die plek om te gaan as jy graag 'n onvergeetlike vakansie wil hê. Daar is soveel pragtige plekke om te besigtig en dinge om te doen."
Great Brak River, Western Cape
Stay Awhile"So baie goed om te doen, een vakansie is nie genoeg nie. "
"Swellendam is the perfect place if you're looking for a nice and quiet place to stay and rest. Not a big town, but it has everything you need."
"Can be very hot and humid. Lots of flies from horses. But very beautiful area."
"Very quaint little town with all the amenities you require whilst away, the youngsters went cage diving which they throughly enjoyed. We also found a few gems to have a great coffee or meal at and some unspoilt unpopulated beaches to enjoy."