Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 39777 resensies.
. - 4th April 2019
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Nice town with historic buildings around the Drostdy house/museum. Bontebok NP also worth visiting.
. - 4th April 2019
staying in Parow, Wes-Kaap
Parow is sentraal vir die stad, hospitaal, golf, Century City, lughawe, inkopiesentrums, baie eetplekke en naby wynroetes.
. - 4th April 2019
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Vir stilte en vrede is daar min wat die plek klop.
. - 4th April 2019
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Stil en rustig, maar tog sentraal genoeg.
. - 4th April 2019
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Ligging is baie sentraal na Mosselbaai en Hartenbos en natuurlik Langeberg mall!
. - 4th April 2019
staying in Table View, Wes-Kaap
Baie lekker ge-eet by Simply-Asia en Jerry's.
. - 4th April 2019
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Sien sterre.
. - 4th April 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Love die omgewing.
. - 4th April 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Very well catered to a weekend away. Lots to see and do!
. - 4th April 2019
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Rustig.
. - 4th April 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Vandat ons self kinders was, is Struisbaai ons vakansie plek. Eers 'happy campers', maar deesdae verkies ons dit om 'n huisie te huur a.g.v die onvoorspelbare weer in Maart/April. Ek was vanjaar teleurgesteld met baie van die restaurante wat regtig te duur is met die kwaliteit van kos & diens wat hulle gee. Zuidste Kaap & Sea Shack kom egter hoogs aan te beveel. Jy het definitief nog nie roomys geëet as jy nie 'n Sea Shack roomys op die strand geniet het nie. Ons het die fietsryery vreeslik geniet en was dankbaar om te sien dat die munisipaliteit 'n 'walk way' gemaak het om die draai na L'Augulhas toe. Die strand is redelik veilig vir kinders & vakansies is daar gewoonlik lewensredders op sentrale punte. So, of jy hou van visvang (charters beskikbaar vir diepsee) en of jy net wil boeklees op die strand, op Struisbaai is daar iets vir almal om te doen sonder om pappa se sak te veel te ruk.
. - 4th April 2019
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Dit bly 'n mooi deel van die skepping.
. - 4th April 2019
staying in Welgemoed, Wes-Kaap
Beveel aan.
. - 4th April 2019
staying in Swellendam, Wes-Kaap
All coffee shops closed at 17:00.
. - 4th April 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige dorpie langs die kus.
. - 4th April 2019
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Daar is 'n paar lekker gety-poele vir mense wat klein kindertjies het, lekker omgewing vir visvang en spearfishing (as die waters dit toelaat) en heerlike wandelpaaie naby Stilbaai se hawe en lieflike strande om te gaan stap. Gerieflike winkels lekker naby.
. - 4th April 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Baie mooi omgewing sonder die gewoel van meeste vakansie bestemmings.
. - 3rd April 2019
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Pragtige plekkie, vriendelike mense, beslis 'n groot familie-vriendelike vakansie plek.
. - 3rd April 2019
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Boplaas wynkelder is moet. Heerlike ete en musiek. Moskato wyn en whisky en brandewyn en port baie lekker.
. - 3rd April 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
We absolutely loved Yzerfontein! Will definitely be back soon.
. - 3rd April 2019
staying in Table View, Wes-Kaap
Good place.
. - 3rd April 2019
staying in Saldanha, Wes-Kaap
Lekker naby aan omliggende vakansiebestemmings.
. - 3rd April 2019
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Gorgeous place!
. - 3rd April 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Vriendelike vakansieplek, alles en meer tot jou beskikking.
. - 3rd April 2019
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Houtbaai is 'n aangename gemeenskap en die hawe was een van die hoogtepunte. Dis voorwaar 'n pragtige deel van ons land wat jy moet besoek as jy Kaap toe reis.
. - 3rd April 2019
staying in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap
Groen. Rustig en kalm, nes ek daarvan hou.
. - 3rd April 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
You can easily spend a week here and not get bored.
. - 3rd April 2019
staying in Klawer, Wes-Kaap
Klawer se dorp is nie 'n plek om oor opgewonde te raak, maar die One-Stop vulstasie, padstal en wynplaas bly 'n wenner en 'n goeie plek om te stop.
. - 3rd April 2019
staying in Louis Rood, Wes-Kaap
Strandfontein is 'n baie mooi en rustige plek.
. - 3rd April 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Die netheid van die dorp het ons opgeval. Die dorp en strand gebied.
. - 3rd April 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Klein kusdorpie met 'n pragtige see-ligging. Ek beveel dit beslis aan.
. - 3rd April 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Uitstekend.
. - 3rd April 2019
staying in Glencairn, Wes-Kaap
Dit is uit die gewoel van Kaapstad, maar nog steeds naby genoeg om alles te kan besoek.
. - 3rd April 2019
staying in Bellville, Wes-Kaap
Die Kaap is mos net fantasties!
. - 3rd April 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Die besoek aan Oudtshoorn was beslis n unieke ervaring!
. - 3rd April 2019
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Stilbaai is 'n wonderlike dorp om van die gejaagde lewe weg te breek.
. - 3rd April 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Fantastiese plek. Sal daar wil aftree of in omgewing.
. - 3rd April 2019
staying in George, Wes-Kaap
George is 'n pragtige plek wat baie vir die reisiger en toeris bied.
. - 3rd April 2019
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Baie lekker, stil en as jy wegbreek nodig het en naby die see wil wees, perfekte plek!
. - 3rd April 2019
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Die Damhuis is 'n uitstekende restaurant met uitmuntende kos.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]