Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18830 resensies.
Mauricia M. - 23rd June 2015
staying in George, Wes-Kaap
Dit is 'n regte vakansieplek en ek sal vir enige een aanraai om hierheen te kom.
Lorette P. - 23rd June 2015
staying in Vermont, Wes-Kaap
Het nie geweet dit is +-7km van Hermanus af nie.
Francois M. - 23rd June 2015
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Was te kort daar om 'n ingeligte opinie te gee. Loop 'n bietjie rond in die dorp. Dit lyk tog of daar hier en daar 'n verrassing kan wees.
Nicom L. - 23rd June 2015
staying in Greyton, Wes-Kaap
Greyton is in 'n ongelooflike mooi vallei geleë en die dorp self is seker een van die mooiste wat ek nog gesien het. 'n Verskeidenheid van interessante eetplekke om van te kies en genoeg vir die hele familie om te doen.
Merceline L. - 23rd June 2015
staying in Worcester, Wes-Kaap
Was net in mall, sal volgende keer verder Worcester verken.
Grace M. - 22nd June 2015
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Rustige atmosfeer met vriendelike mense.
Zelda B. - 22nd June 2015
staying in Kalkbaai, Wes-Kaap
Kalkbaai rock.
Zelda S. - 22nd June 2015
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Hul rol die strate op op 'n Sondagmiddag/aand...geen behoorlike eetplekke nie. Maar die see en omgewing is pragtig, en die dorpie prentjiemooi...
Mrs Christine W. - 22nd June 2015
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
A wonderful town, with a fabulous vibe. Steeped in history.
Christeleen L. - 22nd June 2015
staying in McGregor, Wes-Kaap
Mcgregor is 'n verrassing. Dis n pragtige, skoon en rustige dorpie. Die geluide van die dorp is so pragtig.
Judith V. - 22nd June 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Pragtige dorp en baie om te doen. Heerlike restaurante.
Judith V. - 22nd June 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Baie vriendelike mense, en hope om te doen. Beslis 'n dorpie om na terug te gaan.
Mariska S. - 22nd June 2015
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Baie lekker geleë, kan vir 'n paar dae hier oor bly en al die omliggende dorpies besoek.
Mariska S. - 22nd June 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Baie lekker bestemming, baie lekker geleë vanaf lughawe, nie nodig om in stad se verkeer te sit na 'n vlug nie.
Maureen A. - 22nd June 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ek sal graag meer van Oudtshoorn wil sien.
Rory A. - 22nd June 2015
staying in Harkerville, Wes-Kaap
Plett en Knysna is jou vakansieplekke, en altwee is naby.
Jacques T. - 22nd June 2015
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Sentraal geleë en die rustigheid sal jou altyd laat stop al is dit net vir 'n koppie koffie.
Hilmir J. - 22nd June 2015
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Dankie vir alles dis baie stil in die omgewing en naby alles.
Danielle M. - 22nd June 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Kango Grotte was wonderlik en die mense in die area is baie vriendelik. Dit was werklik 'n hoogtepunt.
Antonie L. - 22nd June 2015
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Absoluut uitstekend!
Deirdre L. - 22nd June 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Wonderful place, and nice things to do.
Verna V. - 22nd June 2015
staying in Parow, Wes-Kaap
Lieflike skoon en veilige area.
Monty L. - 22nd June 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Wil dit nog bietjie meer "explore". Behou sy pragtige wit(huiskleur) karakter.
Andre N. - 21st June 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Interessante vissersdorpie. Regte plek om net niks te doen nie!
Krige V. - 21st June 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
'n Goeie vakansiebestemming met winkelsentrums naby.
Bill & Linda V. - 21st June 2015
staying in Pinelands, Wes-Kaap
Excellent. Location is probably the greatest advantage.
Ben V. - 21st June 2015
staying in West Hill, Wes-Kaap
Pragtige area.
Laetitia M. - 21st June 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Nice for a relaxing and restful period.
Deolin W. - 20th June 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Trots Suid-Afrikaans.
Melissa R. - 20th June 2015
staying in Bovlei, Wes-Kaap
Mooi en rustig!
Chrissie W. - 19th June 2015
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Stellenbosch is 'n baie besondere en karaktervolle dorp vol geskiedenis.
Gert B. - 19th June 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Wat 'n pragtige dorp en omgewing. Ons het nie 'n kwart gedoen wat gedoen kan word nie. Sal moet terugkom. Voorwaar 'n toerismeparadys!!
Joe H. - 19th June 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Puik!
Martin J. - 19th June 2015
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Mal oor Swellendam omgewing, baie om te doen in klein radius. Natuurskoon en buitelig-aktiwiteite is legio.
Elroy J. - 19th June 2015
staying in Worcester, Wes-Kaap
Gaan definitief weer terugkom.
Laetitia M. - 19th June 2015
staying in Montagu, Wes-Kaap
Montagu en omgewing is 'n baie mooi deel van die land en 'n mens kan na baie plekke ry.
Erika S. - 19th June 2015
staying in Century City, Wes-Kaap
Century City itself is a great destination. Lots to do and stunning views.
Lizemari K. - 19th June 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is baie mooi en 'n lekker plekkie om te bly.
Elize J. - 18th June 2015
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Baie indrukwekkend.
Merichen B. - 18th June 2015
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Ek so beïndruk met Saldanha, sal nie omgee om permanent daar te bly nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za