Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Kaapstad is die beste bestemming ooit! Die stad is skoon, die mense is vriendelik en daar is so baie om te doen. Net altyd 'n plesier om die Moederstad te besoek."
"We always enjoy it whenever we go there, so much to see and enjoy. Lovely places and beaches are just so lovely."
"Paternoster is 'n pragtige, skoon, rustige en asemrowende vakansiebestemming. Weg van die stad se lawaai waar jy net rustig kan ontspan en jou kan verkyk aan die oulike huisies en winkeltjies."
"Was bietjie teleurgesteld oor die voëlskuiling by die vlei wat nie meer bestaan nie. Dit sou 'n groot pluspunt vir die dorp wees."
"Our first time in Plett. Will go again. Found all the people really friendly."
"Pragtig. Oulike strandjies/restaurante en ander besighede. Sentraal geleë na heelwat ander besienswaardighede in die omgewing."
"Loved Prince Albert - it is a vibey little town - well looked after - clean and feels safe. Will definitely return to visit for longer."
"Barrydale is a wonderful little town. There isn't plenty to do but a lovely getaway."