Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Cape Town, Western Cape

Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartments

"Baie besig en bedrywig. Baie om te sien en te doen. Mooi skoon en netjies. Stadspolisie baie behulpsaam. Kaapstad kan wel aandag gee aan SA toeriste. By sekere plekke wou hulle ons nie SA pryse vra nie omdat ons nie ID dokumente kon toon nie. Ons kon wel die nommers gee en dan wonder ek hoeveel buitelanders praat Suid-Afrikaanse Afrikaans. My ID boek was nie voldoende vir ons gesin nie, hulle wou almal s'n sien. Ons het maar omgedraai en geloop. Restaurante oor die algemeen duurder as waaraan ons gewoond is."

Struisbaai, Western Cape

Agulhas Ocean House

"Struisbaai is nie vir ons nie, maar Agulhas is nommer 1."

George, Western Cape

The Farmhouse

"George itself is a nice area, very neat and clean."

Wilderness, Western Cape

Wilderness Beach Views

"Pragtige omgewing, naby meeste groot vakansiedorpe."

Cape Town, Western Cape

Bramley Accommodation

"Highlight of a city in all ways."

De Rust, Western Cape

The Travelling Tortoise Retreat

"De Rust is a beautiful little town with quite a bit to see and experience."

Prince Albert, Western Cape

Bushman Valley

"Prins Albert is 'n pragtige en baie skoon, netjiese dorpie. Net jammer dat die meeste van die restaurante baie vroeg toemaak, wat dit moeilik maak vir moeë toeriste wat ver gereis het en verversings gaan soek."

Prince Albert, Western Cape

Yellow House

"Klein dorpie met die mooiste hart. 'n Moet-besoek."

De Rust, Western Cape

House Martin Lodge and Self Catering

"De Rust is 'n juweeldorp in die Klein-Karoo en beslis 'n oorslaap werd. Ons het heerlik in die woonbuurt gaan stap; in Meiringspoort gaan draf en daar is velerlei interessante eetplekke."

Prince Alfred Hamlet, Western Cape

Rhodene Farm Cottages

"It is very close to Ceres and conveniently located."

Ladismith, Western Cape

Le Roux B&B

"Aangenaam verras oor al die agterpaaie wat tans so groen is na al die reën. "

Cape Town, Western Cape

DK Villas The Boardwalk

"Cape Town is cool! There is always something to do, see or somewhere to go regardless of the weather."

Stellenbosch, Western Cape

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House

"Fantastiese omgewing, so vriendelik en veilig."

Cape Town, Western Cape

Cape Sands C2

"Asemrowende natuurskoon, aktiwiteite vir jonk en oud. Kaapstad is beslis 'n uitstekende vakansiebestemming vir die hele gesin."

George, Western Cape

Amour Guest House

"Die beste dorp in die land."

Struisbaai, Western Cape

The Gift

"Baie oulike plek, lekker mense. "

Prince Albert, Western Cape

The Karoo Prinia

"Sal volgende keer kom vir die fiets toere wat hulle aanbied in Prins Albert. "

Yzerfontein, Western Cape

Simply Yzer Self-catering Apartments

"Die mooiste, skoonste dorpie in die Weskus. Pragtige strand en sonsondergange."

Cape Town, Western Cape

Pro Monis Guesthouse

"I'm originally from Cape Town. But when I'm in Cape Town I'm a tourist. Cape is a beautiful city. "

Cape Town, Western Cape

10 Windell Self Catering Accommodation

"Cape Town is clean and has many attractions."

Elands Bay, Western Cape

Elandsbay Seaview

"What a gem! This is a beautiful bay with an endless beach. Nice destination for snorkelling, diving for crayfish and spearfishing."

Leeu Gamka, Western Cape

Pastorie Huisie

"Leeu-Gamka bied nie veel nie, behalwe natuurlik mede-menslikheid. Ons waentjie se wiel het uitgeval en ons is dadelik deur die inwoners van Leeu-Gamka gehelp. Ons het dadelik tuis gevoel en veilig."

Cape Town, Western Cape

Chamomile Waterside

"Sal goed wees as Stad Kaapstad kan plan maak om dit meer skoon te maak."

Knysna, Western Cape

aha Rex Hotel

"Excellent holiday destination. Good eating venues. Neighboring towns are near to do sight seeing. Very safe town."

St Helena Bay, Western Cape

27 On Ray

"St Helena Bay is an awesome middle point between Velddrif and Paternoster so you can explore quite a lot. The beach was calm, clean and not very busy. We spent a lot of time relaxing in the waves. Perfect if you would like a quiet getaway from the hustle and bustle."

Gansbaai, Western Cape

Sea Star Cliff

"Daar is nie veel om te doen nie. Maar baie lekker en rustig en ongelooflik mooi vir 'n paar dae se wegbreek."

Velddrif, Western Cape

Heron's Haven

"Die omgewing is netjies en skoon en 'n positiewe beeld wat uitgedra word deur die inwoners en plaaslike Munisipaliteit."

Prince Albert, Western Cape

Travellers Rest

"Moet beslis op jou emmerskop lys kom. Rustige plek met baie juweeltjies om ontdek te word."

Page
Page 448 - Showing 13411 to 13440
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers