Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Dit is 'n pragtige plek. Jy vind rus vir jou siel in hierdie pragtig klein dorpie met asemrowende uitsigte."
"Voorsien in menige behoeftes van die toeris! Gasvrye diens op meeste plekke!"
"Gaan nie alle reisigers geval nie. Baie goed vir persone wat van kleiner, meer intieme bestemmings hou."
"Op St. Helenabaai self is nie baie om te doen nie tog het dit heelwat uitgebrei sedert ons laaste besoek daar. Wat lekker is, is mens kan van daar heelwat ander Weskusdorpies besoek soos bv. Paternoster en Port Owen wat baie mense tog ken."
"Over Christmas the restaurants were closed. What a pity. Otherwise it's very beautiful, mountains in the area."
"Groot kruidenierswinkel met alles wat benodig word, uiteetwinkels vir kitskos en vele restaurante. Apteek ook beskikbaar. Vriendelike inwoners en almal behulpsaam."
"Die rustigheid vanself, net was ons nodig gehad het na 'n besige jaar! Hulle sien ons vir seker weer."