Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Great destination to get away. Hidden in nature the area is full of adventures and wildlife. The locals are friendly and restaurants are great. Just don't expect to get a meal within the hour. We will be back in the years to come."
"Dis sentraal en wat dit lekker maak is, dis naby die see en al die omliggende plekkies is lekker en mooi."
"As Prins Albert nie so ver van die see af was nie, sou ek graag soontoe wou trek!"
Great Brak River, Western Cape
Wolwedans Guest Manor"Die Ou Pastorie Teetuin en die Waffle House is 'n moet om te besoek in Groot-Brakrivier. Baie naby aan Glentana & Heroldsbaai vir dagbesoeke."
"Ek beveel aan dat as jy kom, dalk soveel as moontlik inkopies saambring, want die winkels daar is klein bietjie duurder as binneland."
"Baie afgeleë. Regtig net vir 'n oornagplekkie. Merweville moet dalk meer bied vir toeriste bv. toere (plekkies besoek waar Die Boekklub verfilm is), piekniek op die koppie agter die kerk, sterrekyk of so iets. Gebruik die TV se reklame vir Merweville se voordeel."
"Quaint little town. Close to other destinations and interesting tourist attractions."