Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 34945 reviews.
"Gorgeous scenery - many restaurants closed on Sunday in peak season which favours travel and spending in Wilderness or Knysna - row boats down lagoon inaccessible (tourist info desk well manned however)."
"Definitief aan te beveel! Veral met die uniekheid van die plantegroei en die omliggende interessante plekke soos Oorlogskloof en die Gifberg! Veral in die blomseisoen."
"Pragtige dorpie en daar is baie interessante 'dinge' om daar te doen asook in die omgewing. 'n Mens kan maklik uit ry na ander dorpe in die omgewing."
"Baie naby aan 'n paar strande. Lekker in die middel. Sukkel net om 'n ordentlike winkel op Sondae en later in die dag te kry."
"Pragtige dorp! Ons het die museum en klein winkeltjies vreeslik geniet. Tot die familiename op die lamppale was baie spesiaal!"
"Baie klein ondernemings het nie die pandemie oorleef nie, ek vertrou dat dit weer sal herstel. Verkeersbeamptes wat deur die dag diens doen by kruisings word baie waardeer."
"Restaurante se kos is lekker en diens is baie goed. Blikkie pizza vra R40 vir dubbel espresso, R20 vir single! Dit werk nie so nie, dubbel espresso net R30. Vra by ander top restaurante! Gaaitjie was fantasties! Kos en diens en tafel! Breakfast om die draai van Strandlopertjie was ook baie goed! "
"Mosselbaai is fantasties, net te besig oor die Kersseisoen, parkering en baie stadige verkeer."
"Beaufort is nou nie my nommer 1 keuse vir `n vakansie nie, maar die omliggende Karoo prag is definitief iets om te beleef!"
"Heerlike vakansiegevoel. Baie restaurante, winkels en stalletjies om by in te loer."