Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Great little town. I would recommend reading up on the local restaurants. Love the lighthouse and the historic narrative."
"Dit bly maar 'n plek wat op jou "bucket list" moet wees. Die wyn-trêm moet jy doen, anders was jy nie daar nie. Restaurante orals en die streek se wyn is puik en ek kon nie by almal uitkom nie, dus is dit 'n rede om weer te gaan."
"Dalk 'n bietjie groter algemene handelaar en beheer oor die straatsmouse. Paternoster bied uitstekende restaurante. Sou langer wou bly om almal te ondersteun."
"Die stingrays by die hawe is amazing om te sien en die kos by die restaurant daar is lekker met 'n mooi uitsig. Die water was mooi, verskillende blou skakerings en sonsondergang amazing."
"Verlief op Strandfontein. Dis 'n heerlike plek en perfek vir strandstap en het sommer vele oulike plekke ontdek. Kos vir my siel dié plek."
"Baie veilig en een van die beste bestemmings as dit kom by skoonheid/netheid, selfoonsein nie altyd beskikbaar nie, maar dis 'n voordeel as j wil kom en wegbreek van die besige lewe."
"Oudtshoorn is 'n goeie toerismedorp , sal beslis toeriste aanbeveel om dit te besoek."
"I thought my hometown, Cape Town, was the most beautiful place - until I experienced St Helena Bay. There are no horrible grey buildings, no traffic jams, no exorbitant amounts of litter or the air smelling like pollution. If I could, I would move to St Helena Bay permanently. I absolutely love it there."
"Drie dae in Knysna is oorgenoeg, en alles vreeslik duur. Daar is baie bedelaars in die dorp en bitter min verkeersdissipline."
"Uiteet is vreeslik duur en die standaard is gemiddeld. Drie dae is oorgenoeg daar."
"It is a historical town with a relaxing vibe. Beautiful place and beautiful people."
"Calitzdorp is 'n stil dorpie en ons het die wynproe/port by die verskillende proelokale geniet en was baie goed ontvang. Ons het ook heerlike middagete geniet by die Tuin en Art studioplekkie. Dit is die moeite werd om die Seweweekspoortpas deur te stap. Vir toerisme sal dit baie help as iemand jou in die pas kan gaan aflaai en weer kom oplaai. Daar is geen opvangs in die poort nie en moes ons reël vir twee karre vir die begin en die einde van die stap. Ons was gelukkig om 'n vriend te hê wat van George af saam met ons gestap het om sy kar by die eindpunt te los."