Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Franschhoek, Wes-Kaap

The Olive and Vine Farm Cottage

"Daar is 'n paar oulike plekke om te besoek wat ook baie bekostigbaar is, maar daar is ook 'n paar plekke wat duidelik meer gemik is om die buitelandse toeriste. Franschhoek is pragtig verby en beslis 'n juweel in die Wes-Kaap."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Withuis

"Altyd 'n heerlike vakansiebestemming."

Kaapstad, Wes-Kaap

Morningside Apartment 6B

"Kaapstad is baie lekker as 'n toerismebestemming. Daar is genoeg uithangplekke."

Gouritz, Wes-Kaap

Beach Break

"Die regte rustige vakansiebestemming!"

Witsand, Wes-Kaap

Skilpad

"Very quiet, would love more markets etc."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Hartsplek

"Sal graag meer kompetisie wil sien in besighede. SPAR en OK te klein vir te veel mense."

Kaapstad, Wes-Kaap

Ma belle's Place

"Definitief 5 ster-gehalte. Besienswaardighede uitstekend en hul maak voorsorg vir pensionarisse. Paaie en strate besonder skoon."

Prins Albert, Wes-Kaap

Onse Rus Guest House

"An iconic Klein Karoo village that is a must for all travellers."

Boland, Wes-Kaap

Flatlets @ Kaleo Guest Farm

"Dit is die mooiste deel in Suid-Afrika."

Paternoster, Wes-Kaap

KwaThula

"Needs a bit of a night life. Everything was closed by 8 at night."

Kleinmond, Wes-Kaap

Lekkerus

"Kleinmond makeer meer winkels. Klere winkels bv. Mr Price, sowel as koswinkels soos Shoprite/Checkers. Maar anders as dit, is dit 'n baie lekker plekkie."

Struisbaai, Wes-Kaap

Nirvana

"Lieflike dorp."

Grottobaai, Wes-Kaap

The Gables

"Heerlik rustig. Net wat mens nodig het as jy van die gewoel van die stad wil wegbreek."

Tulbagh, Wes-Kaap

Raptor Rise Farm

"Pragtige, historiese dorpie met baie om jou besig te hou, maar sou jy kies om te sit en dink en stil te wees is dit een van die mooiste plekke in ons land om dit te doen."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Beach Villa

"Lovely Mother City."

Kaapstad, Wes-Kaap

On Yonder Hill - Garden Flat

"Beste stad in die wêreld."

Kaapstad, Wes-Kaap

SaltLife

"So much to do, so much to see."

Mosselbaai, Wes-Kaap

CBS Accommodation

"Beste bestemming teen die kus."

Weskus, Wes-Kaap

Gifberg Holiday Farm

"Jy moet 'n Weskus-mens wees."

George, Wes-Kaap

Plaas Knoetzie Kamma

"Goerge is the best on the Garden Route."

Tulbagh, Wes-Kaap

Annie's HideAway

"Magnificent scenery, beautiful venues in the area, quaint town and shops. On the negative side: Social development is obviously an issue, alcohol abuse by local communities on weekend evenings detracts from the attractive facade."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Captain's View

"Place of crayfish and friendliness."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Sea Breeze

"Very few restaurants (or at least recommended restaurants)."

Swellendam, Wes-Kaap

Aan de Oever Guest House

"Small and quiet African town with lots of history."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Orlala's Hartenbos

"One of the best places I've ever gone to."

Stanford, Wes-Kaap

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie

"Oulike dorpie met mooi argitektuur. Mens voel sommer lus om daar te gaan bly."

Blad
Blad 484 - Wys 14491 tot 14520
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang