Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37532 resensies.
Christine R. - 5th October 2018
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
It is nice to walk near the sea. But if you want to do more or see more you must drive to Hermanus. 10 minutes drive.
Amelda P. - 5th October 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Behalwe dat dit so ver van ons is en dit nou moeilik maak om elke dag daarheen te gaan het ons dit regtig so geniet, daar is so baie om te sien en te doen.
Wilise L. - 5th October 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Nie al die winkels is oop vir lang ure nie.
Tania D. - 5th October 2018
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Heerlike vakansie plekkie.
Laurize N. - 5th October 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is 'n lieflike, rustige dorp.
Fikile N. - 5th October 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Restaurants need a more flexible and varying food menu.
Rosa V. - 5th October 2018
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
My hartsplek.
Anja K. - 5th October 2018
staying in Dalsig, Wes-Kaap
Stil area, maklik om van daar af die omgewing te verken.
Evert P. - 5th October 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Een van die dorpe wat in my opinie nie agteruit gegaan het soos vele ander nie. Baie skoon en lyk of alles werk.
Amelia B. - 4th October 2018
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Jongensfontein sal ons beslis weer sien. Pragtige dorpie met rustige atmosfeer.
Juandre M. - 4th October 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Fantastiese vakansieplek.
Ronaldo A. - 4th October 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Die mooiste kusdorpie aan die Weskus!
Shaun H. - 4th October 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Heerlike vakansieplek en baie bekostigbaar.
Ansel J. - 4th October 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Baie lekker!
Archie F. - 4th October 2018
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Very welcoming.
Merieke A. - 4th October 2018
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Baie lekker plek om vakansie te hou met jonger kinders. Veilig en vriendelik.
Mechelle V. - 4th October 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Daar is so baie om te doen in die area en die mense is almal baie vriendelik.
Clifford J. - 4th October 2018
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Die blomme was pragtig om te aanskou.
Marilyn H. - 4th October 2018
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
Baie toeganklik vir vakansiegangers! Beslis 'n goeie keuse as 'n vakansiebestemming!
Philiswa B. - 4th October 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
It has very nice sea view.
Nadia J. - 4th October 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prins Albert is 'n pragtige klein dorpie. Al die huisies staan so mooi netjies teen die asemrowende Swartberge as agtergrond. Hier is 'n paar oulike restaurante en a gin bar, The Green Prince, met die lekkerste drankies. Daar is heelwat staproetes in die omgewing en jy kan die Swartbergpas ry vir die mooiste natuurtonele.
Nadia E. - 4th October 2018
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
The area is so beautiful and it is really safe.
Lila S. - 4th October 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Buite seisoen baie lekker, soos 'n plattelandse dorp.
Laetitia W. - 4th October 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Lieflike dorpie. Ons toekomstige aftreedorpie.
Landile H. - 3rd October 2018
staying in Pinnacle Point, Wes-Kaap
Is such a beautiful place with the golf course.
Johanetta F. - 3rd October 2018
staying in Perlemoenbaai, Wes-Kaap
Dit is beslis 'n pragtige plek.
Monique V. - 3rd October 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Asemrowende baai met walvisse wat baljaar om jou vakansie ekstra spesiaal te maak.
Lea V. - 3rd October 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Pragtige hawestad.
Louretha K. - 3rd October 2018
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Pragtige veldblomtyd!
Tania W. - 3rd October 2018
staying in Knysna, Wes-Kaap
Die personeel in restaurante en winkels is baie ongeduldig en onvriendelik (nie met my nie, maar was interessant om dit waar te neem oral om ons). Die paaie is haglik. Die natuurskoon is onbeskryflik asemrowend en Knysna is beslis 'n besoek werd.
Arthur B. - 3rd October 2018
staying in McGregor, Wes-Kaap
Pragtige natuurskoon en wonderlike staproetes.
David B. - 3rd October 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Heerlike en gasvrye dorp.
Naretha F. - 3rd October 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Dis 'n pragtige dorpie, skoon en netjies en gerieflik naby die Kaap vir 'n wegbreek.
Louise A. - 3rd October 2018
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Vriendelike mense wat tyd maak vir geselsies!
Ruth M. - 3rd October 2018
staying in Reebok, Wes-Kaap
Alles was gerieflik.
Julie C. - 3rd October 2018
staying in McGregor, Wes-Kaap
A quaint little town.
Lydia D. - 3rd October 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is only better every year! Spring in Hermanus means whales, the sweet smell of fynbos in bloom and some amazing and highly inventive restaurants. What's there not to love!
Jacinta A. - 3rd October 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Loved the little shops and all the wine tasting as well as the craft beer tasting in this town.
Hazel H. - 3rd October 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie lekker stil dorpie.
Lucille B. - 3rd October 2018
staying in Stilbaai-Oos, Wes-Kaap
As jy wil wegkom van alles is Still Bay East die plek! Lekker rustig.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]