Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 34945 reviews.
"Enjoy going to George usually as a stopover for our trip to Cape Town, and also provides an opportunity to visit family in the area."
"Die Kaap bly altyd ’n lekker bestemming om vakansie te hou. Sal graag permanent in die Kaap wil bly."
"Great restaurants, great view and just absolutely beautiful."
"Lieflike plek. Baie rustig, skoon en 'n netjiese omgewing. Mense by restaurante en winkels asook by inligtingskantoor uiters vriendelik."
"Lovely Overberg town, useful tourism information centre, well-positioned to tour the Overberg area and the excellent R62 wine route."
"Mooi en veilige paaie, vriendelike mense en baie om te sien en te doen. Ons beveel Bird's Island, Isabella's en Muisbosskerm aan (Lambertsbaai), Die Rooi Stoor padstal naby Elandsbaai en 'n kuier by Strandfontein se mooi strand."
"Pragtige plek en baie rustig soos die naam natuurlik weergee. Die strand is baie baie mooi."