Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 33149 resensies.
Logan N. - 14th January 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
For a overnight stopover or stay I would recommend a traveller from Jo'burg to Cape Town.
Lizelle L. - 14th January 2018
staying in Piesangvallei, Wes-Kaap
Piesangvallei is so naby Robberg 5, Solar Beach en Robberg Beach. Die Kwikspar, apteek en drankwinkel is ook baie goed geleë en 'n mens hoef nie in spitsverkeer dorp toe te ry nie. Die strand is heerlik, lank en stapafstand.
Alta D. - 14th January 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Pragtige plekkie met die rivier en bootjies.
Anzel H. - 14th January 2018
staying in Saldanha, Wes-Kaap
Wat lekker van Saldanha is, is die feit dat daar soveel oulike dorpe en restaurante naby is.
Marc V. - 14th January 2018
staying in Bellville South, Wes-Kaap
Is er iets niet is melden en er word voor gezorgd dat het word gehaald.
Leon S. - 14th January 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Werklik 'n Karoodorp met baie karakter en baie om te sien en te doen. Hulle sien ons beslis weer.
Amanda E. - 14th January 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand is 'n fantastiese vakansiebestemming. Uitstekende restaurante en besighede. Bay Side Mall kan werk aan hulle vriendelikheid en kliëntediens.
Jan S. - 14th January 2018
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Bredasdorp het ons verras. Dit is baie groter as wat ons verwag het. 'n Stop by die John Deere handelaar was 'n hoogtepunt vir my kinders. Ons het na al die nuutste trekkers gaan kyk en hulle monde het oopgehang! Die dorp is baie netjies en die mense baie vriendelik.
Danie F. - 13th January 2018
staying in Seweweekspoort, Wes-Kaap
Die pragtige bergreeks het sy eie bekoring en die sterrehemel snags was asemrowend mooi!
Danie F. - 13th January 2018
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Plettenbergbaai was 'n nuwe ervaring vir ons in die Desembervakansietyd. Baie besig, veral by die Pick n Pay. Positief om te sien Plettenberg is besig met nuwe ontwikkeling vir 'n Checkers. Baie besienswaardighede rondom die dorp om te kon meemaak.
Danie F. - 13th January 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Hierdie Karoodorpie het jare gelede reeds ons harte gesteel. Sal altyd terugkom hierheen.
Adriaan P V. - 13th January 2018
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
'Ziplining' is 'n moet.
Sibusiso M. - 13th January 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Beautiful, splendid!
Juanita S. - 13th January 2018
staying in Klaarstroom, Wes-Kaap
'n Juweel van 'n plek.
Lucy B. - 13th January 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Small town. Not much to do but it's very cute and the setting is beautiful.
Michael J. - 13th January 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
We visited Hermanus for the 5th time. We love this town!
John K. - 13th January 2018
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Pragtige omgewing waar 'n mens veilig voel. Genoeg winkels en eetplekke.
John K. - 13th January 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Verstaan nou waarom dit Kwêla se dorp van die jaar is! Heerlike weer, lang kuslyn en genoeg besienswaardighede.
Jean T. - 13th January 2018
staying in Voëlklip, Wes-Kaap
Gem of the Overberg.
Pieter J. - 13th January 2018
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
'n Plek waar 'n mens kan afsaal, weg van die gejaagde lewe. Die mense daar is ook baie vriendelik en behulpsaam.
Carol B. - 13th January 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Port Owen has a rare quality. The people are very friendly.
Marieta V. - 13th January 2018
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Ons het verlief geraak op die skoonheid, stilte en veiligheid in Bettysbaai.
Welna J. - 13th January 2018
staying in Onrus, Wes-Kaap
Onrus het alle produkte - vars of wat ook al nodig is. Die plaaslike apteek langs OK was besonder vriendelik en behulpsaam en is uitstekend toegerus.
Lizelle V. - 13th January 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Mooi strand en die Breederivier is baie mooi, maar die wind het omtrent heeltyd baie erg gewaai. Daar is min om te doen as 'n mens nie visvang nie en slegs een behoorlike restaurant (Pili Pili). Die kos was darem baie lekker.
Charl D. - 13th January 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Dis onsettend warm in die somer. Jy sal meestal net wynplase besoek as jy nie baie avontuurlistig is nie.
Desiree V. - 13th January 2018
staying in Parow, Wes-Kaap
Die beste bestemming in Kaapstad.
Neil B. - 12th January 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Fantasties!
Piet V. - 12th January 2018
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Dorp is baie skoon.
Eleanor A. - 12th January 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordonsbaai is my Mauritius.
Irene V. - 12th January 2018
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Desembermaand was baie winderig. Ons hou van stap en het elke oggend van die huis af tot by Shelley Point gestap (sowat 10 km). Die reën het ons selfs een oggend gevang. Dit het ons nie gepla nie, vir sulke dae was die DSTV 'n absolute bonus. Baie mense het seker vir Kersfees "drones" gekry, gedurig op en af langs die strand en oor ons koppe. Dit was nogals irriterend. Vreeslik baie honde wat nie op leibande was nie, al is daar 'n kennisgewingbord wat sê dat dit noodsaaklik is! Baie ouers met klein kinders op die strand moes honde van hul kinders af wegjaag. 'n Vrou wie se hond op 'n leiband was, was op haar hande gebyt toe sy haar hondjie wou beskerm teen groter honde. Daar is ongelukkig geen mense met wetstoepassing teenwoordig om die publiek te beskerm teen loshardlopende honde langs Golden Mile-strand of om die eienaars boetes op te lê nie.
Willem N. - 12th January 2018
staying in Knysna, Wes-Kaap
Oulike plek. Die verkeer is egter in Desember 'n nagmerrie.
Brigette D. - 12th January 2018
staying in George, Wes-Kaap
'n Pragtige en skoon plek.
Martie V. - 12th January 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prince Albert was 'n verrassing. 'n Pragtige dorpie wat weggesteek is tussen die berge.
Kerneels V. - 12th January 2018
staying in Table View, Wes-Kaap
Baie bedrywig (wat nou nie in my kraal pas nie).
Alida S. - 12th January 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Net bedoel vir oornag, maar probeer gerus die 4 Sheep Restaurant, dis die moeite werd!
Johan W. - 12th January 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Indien jy van 'n bedrywige omgewing hou, is die een vir jou.
Edwin P. - 12th January 2018
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Sentraal en rustig. Besienswaardighede maklik bereikbaar. Skoon en netjiese omgewing.
Julian L. - 12th January 2018
staying in De Rust, Wes-Kaap
Met verskeie geleenthede besoek en in die proses om 'n eiendom in De Rust aan te koop.
Genice S. - 12th January 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Kalm, lieflike en rustige vakansieplek.
Adriaan E. - 12th January 2018
staying in De Rust, Wes-Kaap
Ek sal altyd weer hier oornag op toekomstige reise. Meiringspoort is asemrowend - werlik iets om te sien. Daar is heelwat om te sien en te doen in De Rust - gaan loer in.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za