Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.

Kaapstad, Wes-Kaap

The Green Gecko

"Dit bly die mooie Moederstad. "

Kaapstad, Wes-Kaap

Castellon Boutique Hotel

"Dit is 'n rustig en veilige omgewing. Was sentraal om Grand West en Waterfront te besoek. "

Yzerfontein, Wes-Kaap

Atlantic 62

"Yzerfontein is safe and the residents are friendly they were waving at us from their cars when we did our morning walk. We had drinks at Lulas on Saturday morning as well as dinner the evening it was value for money and really nice place to be. The bar next to Lulas was also nice for the sport lovers. Definitely a great holiday destination!"

Gansbaai, Wes-Kaap

Ons C-huis

"While the town has an old-world rustic appeal with really friendly people you get the sense the locals and industry is really struggling. A lot of surrounding homes and the area in general are not in a good state. The town is in need of investment to put it on par with other fishing towns in the Western Cape."

Knysna, Wes-Kaap

Feel @ home

"Netjies en statig. "

Arniston, Wes-Kaap

Zandleegte

"Ons het dit baie geniet. "

Mosselbaai, Wes-Kaap

Suidersee Block 2

"Ek love Hartenbos. Ek sorg dat ek elke jaar daar uitkom al die pad van Hermanus en dis nou al jare wat ek Mosselbaai bo enige plek verkies. "

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Unwind @ 167 Golden Mile

"Beautiful costal town! Simply love it. "

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Pier Pleasure

"Dit is 'n plekkie waar platteland en kus mekaar vind, 'n bietjie van beide kante."

Kaapstad, Wes-Kaap

Groenvlei Guest Farm

"Een van die mooiste provinsies."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Jollie Patrollie

"Ek beveel enige persoon aan om dit hul vakansiebestemming te maak. Vriendelik oral waar jy gaan."

Kaapstad, Wes-Kaap

Melkbos Moments

"Daar is net een stad en dit is Kaapstad."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Kara Mia

"Mooi en rustige dorpie. "

Mosselbaai, Wes-Kaap

Breaker View

"Daar is baie om te sien en te doen ons gaan binnekort weer. "

Swellendam, Wes-Kaap

Eenuurkop Guest Farm

"Swellendam is 'n ideale plek om te rus, maar ook om die staproetes te gaan verken. Marloth Nature Reserve het baie staproetes en die omgewing is verskriklik mooi met al daai berge."

Struisbaai, Wes-Kaap

12 on Golf

"Pragtige omgewing."

Kaapstad, Wes-Kaap

Infinity Apartments LG8

"Ons is baie lief om in Kaapstad te gaan vakansie hou."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Aloe Ridge Self-Catering

"Het heelwat tyd nodig om alles te sien. "

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Argyll B&B

"Daar is heelwat te sien en doen, wat nie so voor die handliggend is as mens daar is vir die KKNK. "

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Gousblom 6

"Baie lekker stil en rustige omgewing."

George, Wes-Kaap

57 on Plover

"Bietjie te besig vir ons."

Prins Albert, Wes-Kaap

The Cottage

"Pragtige skoon dorp met verskeidenheid winkeltjies, pragtige historiese geboue en ander besienswaardighede. Ons het te alle tye veilig gevoel in die dorp."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Withuis

"Sal definitief 'n langer tyd daar wou deurbring."

Caledon, Wes-Kaap

Tehillah Guest House

"Alles wat jy benodig."

George, Wes-Kaap

Pollocks Place

"Wonderful city!"

Witsand, Wes-Kaap

Waterford Holiday Home

"Sal definitief 'n week by my vakansie sit vir Witsand."

Kaapstad, Wes-Kaap

Valley Heights Guest House

"Altyd lekker om in die Kaap te wees."

Grabouw, Wes-Kaap

Moortop Cottages

"Die groter Elginvallei bied meer as net Grabouw."

Knysna, Wes-Kaap

The Greens Guest House

"Knysna is always a pleasure to visit."

Witsand, Wes-Kaap

The Beach Flat

"Witsand is a gem with many facets. The brightest being the friendly, welcoming folk at 'Spasie' eatery. Their cuisine is utterly mouth-watering. Presentation enchanting. Their chef is top-drawer. I wanted to take home a chocolate brownie for later, I had to eat it there and then! We ordered croissants for collection 9 a.m next day. It was great seeing so many others fetching their orders with huge grins."

Blad
Blad 494 - Wys 14791 tot 14820
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang