Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 34945 resensies.

Western Cape static map. Western Cape
Vakansie Chalet in Palinggat Oord.

Stilbaai, Wes-Kaap

Vakansie Chalet in Palinggat Oord

"Pragtige plek en baie rustig soos die naam natuurlik weergee. Die strand is baie baie mooi."

Eclipse Stylish Studio.

Kaapstad, Wes-Kaap

Eclipse Stylish Studio

"Kan nie kla nie. Lekker vakansiestad. Lekker eetplekke. Sommer net baie lekker."

Ambiante House.

George, Wes-Kaap

Ambiante House

"I only had Sunday to explore. Most of George was closed."

Little Lamb.

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Little Lamb

"Dit was vir ons 'n goeie opsie om oor te slaap op ons roete op pad terug na Pretoria toe."

Berluda Farmhouse and Cottages.
Watermill Farm Cottages.
Glipsie By Die See.

Pearly Beach, Wes-Kaap

Glipsie By Die See

"Vir toerismebedryf sal dié werk as jy stilte soek. Daar is nie baie mense van so aard dat die strand vol is nie."

Plumtree Cottage.

Paarl, Wes-Kaap

Plumtree Cottage

"Ek ken die Paarl redelik goed, maar nie my gesin nie. Ons sal beslis weer kom. Ek wil hulle nog die Taalmonument ook gaan wys! My man wil ook weer gaan. Alhoewel ons familie het daar, wil ons graag by ons eie plekkie oornag."

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation.

Barrydale, Wes-Kaap

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Covid 19 het ongelukkig baie van die besighede swaar getref."

Brenton on Sea Chalet.

Knysna, Wes-Kaap

Brenton on Sea Chalet

"Beautiful place with so much to see and do."

Fernview Escape Villa.

Knysna, Wes-Kaap

Fernview Escape Villa

"For a 7 day holiday I find it is a bit far from other possible places to visit. Knysna, by nature, can be viewed as a destination to visit when you want a relaxed holiday. Otherwise be prepared for driving +50 km."

Signal Hill Lodge.

Kaapstad, Wes-Kaap

Signal Hill Lodge

"Best tourism destination with a very big diversity of things to do and see."

3 Zeezicht Apartment.
Tranquility Sea Cottage.

Mosselbaai, Wes-Kaap

Tranquility Sea Cottage

"Baie ryk aan geskiedenis en rustige omgewing naby groot winkels en baie vir jonk en oud om te doen. "

Cango Accommodation Units.

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Cango Accommodation Units

"Fantasties, baie of liewer te veel om te doen teen redelike pryse!"

Baruch Guesthouse Lovell.

Stellenbosch, Wes-Kaap

Baruch Guesthouse Lovell

"Ons het verlief geraak op Stellenbosch. Dit het al ons verwagtinge oortref. Die atmosfeer; kwaliteitrestaurante, koffiewinkels, snuisterywinkels en inwoners van Stellenbosch is fantasties. Alles wat jy nodig het om te sien is net 30 tot 40 minute se ry uit Stellenbosch uit. Die beste ankerpunt om jou vakansie volmaak te begin en af te sluit. Dit sal julle seker nie verbaas dat ons uitkyk vir eiendom op ons oudag in Stellenbosch nie."

Eenuurkop Guest Farm.

Swellendam, Wes-Kaap

Eenuurkop Guest Farm

"Pragtige natuurskoon!"

Bushmans Kloof Wilderness Reserve.

Sederberg, Wes-Kaap

Bushmans Kloof Wilderness Reserve

"The beauty of the Cederberg wilderness is awe-inspiring!"

Krom Cottage and Westway Corner.

Montagu, Wes-Kaap

Krom Cottage and Westway Corner

"Ons tyd was beperk, maar die netheid van die dorp, mooi en goedversorgde tuine was opvallend. Baie besienswaardighede en goeie restaurante."

Afri Spaans.

Hermanus, Wes-Kaap

Afri Spaans

"Lekker wegbreekplek. Baie om te doen"

Mountain View Cottage.

Franschhoek, Wes-Kaap

Mountain View Cottage

"Dit is 'n karaktervolle dorp vol geskiedenis en en die besonderse, skoon omgewing en vriendelike inwoners help om jou te laat voel dat 'n Franschoek-besoek die moeite en uitgawe werd maak. 'n Besoek aan die Hugenote Museum is 'n moet. Eetplekke verskil in prysvlakke wat dit vir alle sakke 'n ete in karaktervolle eetplekke moontlik maak."

Wildebraam Berry Estate.

Swellendam, Wes-Kaap

Wildebraam Berry Estate

"Swellendam het baie karakter met al die historiese huise en geboue. Interessante winkeltjies, restaurante en koffiewinkels. Daar is baie piekniekplekke en staproetes en natuurreservate in die omgewing en dan natuurlik die pragtige Langeberg."

Petit Plaisir Cottage.

Franschhoek, Wes-Kaap

Petit Plaisir Cottage

"Pragtige, netjiese en skoon dorp geleë tussen lieflike berge. Meer as genoeg restaurante om van te kies."

Casa Milorca.

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Teater groot trekpleister. Verskeidenheid eetplekke met gehaltekos. Die slaghuis is tops!"

Paters Haven BnB & Self-Catering.
Botuin Cottages.

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Botuin Cottages

"Small, attractive town next to the N7 highway with some nice looking restaurants and shops. A convenient stopover if travelling towards Cape Town from the northern end of the West Coast."

50 White.
Besigheim.
Namaqua Lodge.

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Namaqua Lodge

"Was baie verras oor die dorp."

Blad
Blad 494 - Wys 14791 tot 14820
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang