Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Kaapstad, Wes-Kaap

Tranquility

"Die beste stad in die wêreld."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Anni Bos

"Baie plekke om te besoek en heerlike kos."

Gansbaai, Wes-Kaap

Whalescape

"Lieflike geteerde strate. Het dit nie verwag van so 'n klein dorpie nie."

Boland, Wes-Kaap

White Bridge Farm

"Heerlik om daar te ry en die natuur te bewonder. Die mooiste paaie in die land - geen potholes."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Forever Blue

"Toegang tot die strande was ’n probleem. Ons hou daarvan om op die strand te loop. Die restuarante was puik. Mense oorval jou met Weskus-vriendlikheid en dit was baie lekker daar."

Gouritz, Wes-Kaap

Laventelbos

"Kom al jare Gouritz toe, was vir ’n lang tydperk nie daar gewees nie, maar dit bly maar my gunsteling plek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Aloe @ the Sea

"Baie spesiaal en lekker sentraal om ander nabygeleë dorpies te besoek."

Robertson, Wes-Kaap

Route 62 Bed and Breakfast

"Voortreflike wynplase en golf, maar dorp self vuil en verwaarloos."

Robertson, Wes-Kaap

Mabet and Gabriella Guest Rooms

"Heerlike wyn. Top gasvryheid. Mooi dorpie."

Wildernis, Wes-Kaap

Foresthill Wilderness

"Pragtige natuurskoon. Rustige omgewing."

Strandfontein, Wes-Kaap

Seetoe dot com

"Absoluut perfek. Ons het gaan rondry na plekke met name en Strandfontein bly bo aan die lys."

Kleinmond, Wes-Kaap

La Mer

"Dis 'n pragtige kusdorpie, ons het die restaurante en wegneemetes baie duur gevind."

Kaapstad, Wes-Kaap

Authentic Cape Town Apartment near the Silo District

"Cape is dope! We managed to do many things and visited a number of historic places as well as enjoyed good food. Cape Town is a must do. One never gets tired of the Mother City!"

Witsand, Wes-Kaap

Barnacles

"Pragtige natuurskoon."

George, Wes-Kaap

Oude Berg Guesthouse

"Perfect holiday destination and safe."

Strandfontein, Wes-Kaap

WesKus PanDokkies

"Geen oop restaurante vir 3 dae nie."

George, Wes-Kaap

Edennook

"Skoon, met goed versorgde strate."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Beach Haven Cottage

"Small, but has everything you need for a holiday. At least 1 mini-market and a Spar. A number of restaurants and takeaways (try the harbour for authentic fish & chips)."

Citrusdal, Wes-Kaap

Citrusdal Guest Rooms

"Verlief op die dorp en sy mense!"

Kleinmond, Wes-Kaap

Betties Place

"Kleinmond het gegroei vandat ek laas daar was - bou voort."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Albatross No. 6

"Te veel ongewenste persone wat in die nag rondsluip en polisie kan definitief meer patrolie doen in nag."

Kaapstad, Wes-Kaap

Villa Amanzi

"Incredibly beautiful city!"

Struisbaai, Wes-Kaap

Nirvana

"Ken Struisbaai al vir baie jare en is steeds verlief op die plek. So baie mooi om te sien en soveel te doen en te ervaar in die omgewing."

Robertson, Wes-Kaap

The Annex

"Ons was ongelukkig net vir een aand daar om 'n troue by te woon, maar dis 'n pragtige omgewing en ek dink die wynkelders of plase sou definitief n besoek werd wees as daar tyd was."

Stellenbosch, Wes-Kaap

de Oude Meul Guest House

"Public transport and public parking are a challenge. Be prepared to walk where even you want to go. Bring flat walking shoes with."

Kaapstad, Wes-Kaap

President Hotel Cape Town

"Dit is jammer dat die "noodtoestand" die stadsraad verhoed om boemelaars wat onwettig plak te verwyder. Baie onooglik! "

Blad
Blad 494 - Wys 14791 tot 14820
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang