Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 34945 reviews.
"Baie mooi dorp, reik geskiedenis. Plekmatjies by 4Sheep het baie interessante brokkies inligting."
"Oudtshoorn is 'n pragtige dorp, daar's 'n spesiale plekkie in my hart vir die dorp."
"Good restaurants and interesting shops. Donkey sanctuary is a highlight & a must-visit. Had a relaxing stay."
"Yzerfontein is 'n lieflike plek, dis ons 2de keer dat ons na mekaar ons huweliksherdenking daar kuier en sal dit beslis weer doen."
"Pragtige kusdorpie met sy interessante klein winkels en lekker restaurante. Gesmul aan seekosse. Die pragtige strand met sy wit sand geniet."
"Many restaurants to choose from and the people are so very friendly wherever you go. An absolutely wonderful village."
"Dit is 'n lieflike plek vir 'n wegbreek. Meer as genoeg goed om te doen, selfs as die weer nie saamspeel nie. Jy moet wel bereid wees om bietjie te ry om by alles uit te kom."
"Was daar vir 'n bruilof en het dus nie baie beweeg. Baie dinge om te ervaar en kan n besoek aanbeveel. Ongelukkig was die Het Vlock Kasteel gesluit vir een of ander rede wat n besoek werd sou wees!"
"Serene, picturesque, laidback and definitely a place where I'd like to hide from the rest of the world. "
"Mosselbaai is 'n pragtige plekkie om te kuier en ek sal altyd mense aanmoedig om dit te gaan beleef."
"Witsand is waarskynlik ons #1 gesinsbestemming. Indien liggies en vermaak jou voorkeur is, hou verby, maar as jy meer natuurlike kwaliteittyd saam met jou gesin wil spandeer, dan is Witsand 'n uitstekende opsie. Walviskyk, visvang, duine hardloop en vis eet by Tekkies se restaurant is maar net 'n paar van die hoogtepunte wat ons weer en weer beleef wanneer ons Witsand besoek."
"Stilbaai is 'n skoon, veilige en pragtige vakansiebestemming! Ons kom vir seker weer kuier!"
"Dit is puik vir toeriste, maar hul moet ook in ag neem dat ons Suid-Afrikaners nie kan meeding met die pond en dollar nie."
"Ons het die waterfront baie geniet, met bands wat speel, genoeg eetplekke om van te kies. Die Country Market was heerlik! Grotto beach is 'n moet."