Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 34945 reviews.
"Rustig met genoeg goeie eetplekke as jy nie self wil kosmaak nie. Goeie basis om van daar uit te ry na ander Weskus-dorpies."
"Definitely worth staying over in Ceres during the snowy season, to ensure that you are exploring the snow-filled mountains bright and early."
"Lambertsbaai het 'n verwaarloosde voorkoms en is nie my gunsteling-seebestrmming nie."
"Wilderness has a very special and artistic atmosphere. So much to do and see and wonderful to just relax in this beautiful town and surroundings."
"Baie netjiese en skoon dorp. Pluimpie vir die plaaslike munisipaliteit vir die netheid van die dorp."
"The information centre was closed due to a death so we couldn’t learn more about the town."
Great Brak River, Western Cape
Ilita Lodge"Vervoer in hierdie dorpie is effens moeilik om te reel. 'n Huurmotor word aangeraai as jy nie self afry nie."
"Nie baie om te doen nie, veral vir kleintjies, maar baie rustige plek waar mens behoorlik kan rus vir jou siel kry!"
"Beach was great for walking the dogs but should you require groceries etc. that is lacking in the town."
"Baie mooi vakansiebestemming, skoon en netjies. Sal aan vriende aanbeveel vir vakansies."
"Al was dit koud en reënerig was al die besienswaardighede se personeel baie vriendelik. Ons sal beslis weer kom, want daar is nog baie wat ons wil doen."