Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Worcester, Western Cape

Eagle's Crest

"Mooi omgewing. Lekker wynplase om te besoek. "

Calitzdorp, Western Cape

Gasteria Grange

"Die kort tydjie wat ons daar was, het ons agtergekom dit is nie net 'n deurry dorp nie. As jy stil hou en moeite doen om uit te vind wat daar te doen is, gaan Calitzdorp jou besig hou."

Cape Route 62, Western Cape

Appelhuis

"Covid het baie klein besighede seergemaak - sal hopelik herstel. "

St Helena Bay, Western Cape

Die Skilpadjie

"Heerlike wegbreek, rustige woongebied, heerlike eetplekke. "

Yzerfontein, Western Cape

Lugkasteel

"Beaches are beautiful."

Cape Town, Western Cape

Navona Constantia Guest Cottage

"Cape Town is a beautiful city. It is a safe place to go. Always be at the right place and time. It has beautiful beaches , stunning scenery and bountiful nature. It has many hiking trails. The Seapoint Promenade is of world standard. With good rains the West Coast National Park was in full bloom with spring flowers."

West Coast, Western Cape

Joan's Place

"Gasvry en mooi. 'n Ander wêreld."

Greyton, Western Cape

Via's B&B

"Bekoorlike dorpie, heerlik om in te kuier."

Stellenbosch, Western Cape

Besigheim

"Besonderse mooi dorp. Spesiale ervaring."

Prince Albert, Western Cape

Karoo Khaya

"One of the best towns I have seen, so clean, so quaint and lovely to walk through."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Die Rooi Granaat

"Klein dorpie, maar die mense is baie hulpvaardig en vriendelik."

Franschhoek, Western Cape

Mont d'Or Franschhoek

"Die dorp en sy omgewing is asemrowend."

Plettenberg Bay, Western Cape

Riverclub 4217

"As jy kom om te ontspan is Plettenbergbaai fantasties. Ons het al die plaasstalle besoek en die besighede ondersteun en Knysna was lekker naby vir uitstappies."

West Coast, Western Cape

Afsaal Cottage

"Die mooiste natuurskoon en heerlike eetplekke met vriendelike diens maak die Weskus 'n gewilde toeristebestemming ."

Hermanus, Western Cape

Windsor Hotel Hermanus

"Fantastiese dorp. Ek het ongelukkig nie veilig genoeg gevoel om alleen langs die Cliff Path te stap nie. Dis 'n groot jammerte. Andersins, baie aangenaam."

Betty's Bay, Western Cape

Sol y Sombra

"Mooi dorp. Hou van die eenvoud en ongereptheid."

Gansbaai, Western Cape

Kelp Cottage - Garden rooms/tuin kamers

"Fantastiese plek. Gaan besoek dit. Jy kan lekker asem skep."

Great Brak River, Western Cape

Wolwedans Guest Manor

"Snaakse ligging, maar ek vermoed die hele area daar is maar so. Baie beter as Gauteng."

Franschhoek, Western Cape

Eight on Tuin

"Sal graag weer wil besoek. Heerlike ontspandorpie. "

Tulbagh, Western Cape

Welbedacht Game and Nature Reserve

"Tulbagh is 'n lieflike dorp met vriendelike inwoners. Almal het ons welkom laat voel."

Cape Town, Western Cape

President Hotel Cape Town

"Die Kaap is baie mooi, skoon en pragtig."

Cape Town, Western Cape

Columbine Place

"Baie skoon en netjies, gaan beslis in die Kaap aftree."

Cape Town, Western Cape

Blaauwberg Beach Hotel

"Kaapstad bied vermaak vir alle klasse en rasse. Ons was nog nooit teleurgesteld nie; van eetplekke na verblyf en vermaak. Dis die perfekte vakansiedorp."

Paternoster, Western Cape

Sandals

"Baie oulike, klein dorpie. Het Ietsie Alz se vis, calamari en tjips baie geniet - baie goeie waarde vir geld."

Great Brak River, Western Cape

Dwarswegstrandoord

"Lovely place, lively friendly people, and servings of meals, are more than sufficient. The Cape is the best destination to go to."

Witsand, Western Cape

Kite View 1

"Pragtige, stil dorpie met die noodsaaklikste aangesien 'n mens ver van 'n dorp af is. Walvisse na aan die kus elke dag was 'n groot bonus."

Page
Page 522 - Showing 15631 to 15660
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers