Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37573 resensies.
Jo-anne D. - 16th July 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
By Spar val mense jou heeltyd toe om iets te koop of sommer net te bedel. Jy kan niks in vrede doen in dorp sonder om deur hulle oorval te word nie.
Daniel V. - 16th July 2018
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Pragtig skoon, geen bamboese, ens.
Hannatjie S. - 16th July 2018
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Heerlike restaurante en koffiewinkels binne stapafstand. Veilige omgewing.
Kashiefa W. - 16th July 2018
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Just a place I would love to stay. It's so peaceful.
Santie V. - 16th July 2018
staying in Century City, Wes-Kaap
Century City was veilig en naby aan als.
Frank T. - 16th July 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
'n Interessante, skoon, netjiese dorpie. 'n Voorbeeld van wat die Suid-Afrikaanse platteland kan wees.
Joanne W. - 16th July 2018
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Vrek oor die Weskus en is 'n pragtige skoon plekkie.
Nic V. - 16th July 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Rustige plek en vriendelike mense!
Henry O. - 16th July 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Sit gerus die besoek aan Struisbaai op jul emmerskoplysie, vriendelike mense veral die dame wat by die ligtoring werk. Sy is net 'n pragtige mens. Vriendelik en behulpsaam.
Sally H. - 16th July 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wilderness is a delightful area that combines beach, forest and Fynbos areas, along with a delightful little village. There are good restaurants and interesting shops for when the weather is inclement.
Jackie R. - 16th July 2018
staying in George, Wes-Kaap
Die dorp is goed geleë en skoon.
Eben B. - 16th July 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Perfek.
Maatje B. - 16th July 2018
staying in Nature's Valley, Wes-Kaap
Dit is 'n fantastiese bestemming met staproetes, die see en meer.
Delmari S. - 16th July 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Dit is 'n baie lekker plek om jou gesin uit te vat vir 'n dag.
Sunne H. - 16th July 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Such a great area.
Johan E. - 16th July 2018
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Pragtige omgewing met nodige geriewe.
Reinhardt D. - 16th July 2018
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Baie interessante dorp met heerlike eetplekke.
Harold R. - 16th July 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Die staproetes is 'n treffer. Die uitsig oor die see met verskillende bote is ongelooflik mooi en die winkelsentrums voorsien aan elkeen se behoeftes. Om alles op te som ondervind jy die reuk van fauna asook vars/skoon lug wat jy inasem.
Chris R. - 16th July 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Great plekkie, restaurante is maar net min en voldoen nie aan die verwagtinge nie.
Anthea R. - 16th July 2018
staying in Stilbaai-Oos, Wes-Kaap
Really quite a number of things to do, and enjoyed that we could walk to certain shops and cafe's.
Baronese C. - 16th July 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Safe and friendly people. Food is divine.
Sindie V. - 16th July 2018
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Worth your while! See you again in 2019!
Rene D. - 16th July 2018
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Hier kom ons aftree! Hoop sien julle binnekort. Nr.1!
Kershia P. - 16th July 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Dis nie vir die winter nie.
Norlene C. - 16th July 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Baie rustige kusdorpie, groter verskeidenheid winkels sou dit nog beter maak.
Kaylan H. - 16th July 2018
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Very nice place. Everyone is friendly.
Jaco L. - 16th July 2018
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Hidden jewel.
Dianah G. - 16th July 2018
staying in Bay View, Wes-Kaap
Lieflik en naby alles.
Maggie W. - 16th July 2018
staying in Golden Mile, Wes-Kaap
Elke sent werd en definitief 'n toeriste bestemming.
Mercia V. - 16th July 2018
staying in George, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Deon C. - 16th July 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Ek woon in Clanwilliam, aanliggende dorp, maar het so te sê in Lambertsbaai groot geword. Die dorp se vriendelike mense, lekker eetplekke en asemrowende see-uitsigte, lok my elke keer hierheen.
Daverne D. - 16th July 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
They don't have an indoor play area for kids with a restaurant for parents to order from whilst watching kids play and enjoy themselves.
Inet P. - 16th July 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Een van die pragtigste dorpe wat daar is!
Muri-zann V. - 16th July 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Wat 'n heerlike rustige en pragtige dorpie!
Frik V. - 16th July 2018
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
Alles is baie naby aan Plattekloof soos besienswaardighede en winkelsentrums.
Jacques L. - 16th July 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die besienswaardighede in die hoofstraat is besonders. Ons het nie lank genoeg vertoef om al die moontlikhede te ontgin nie.
Brynard B. - 16th July 2018
staying in Mosselbaai Gholflandgoed, Wes-Kaap
Baie mooi omgewing.
Eloise B. - 16th July 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Beste bestemming in die Karoo!
Ellen M. - 16th July 2018
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Hook Line & Sinker restaurant was 'n belewenis.
Henry L. - 16th July 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
My persoonlike keuse bo Kaapstad se Altantiese seefront. Baie rustiger met al die geriewe wat 'n mens wil hê.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]