Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 34945 reviews.
"Die area waar ons was in Bloubergstrand en Melkbosstrand is idillies. Altyd 'n wenner."
"Prins Albert is 'n pragtige dorp. Die hotel is altyd 'n wenner vir aandete en La-di-da het 'n heerlike ontbyt bedien."
"Pragtige orgidee by kwekery. Evita se Perron altyd 'n wenner. Museum die moeite werd. Toffiefabriek 'n juweel."
"Tourist attractions to be marketed on a regular basis. More activities (family) to be advertised when it's a long weekend."
"Lovely, tranquil place which takes one away from the busy city and brings a sense of calmness and relaxation."
"Die roete sal eers weer tot sy volle reg kom as die pad tussen Ashton en Montagu klaar is."
"Afhangende wat jou planne is, is dit 'n goeie basis, maar verwag ten minste 'n uur en 'n half of meer vir uitry na omliggende mooi gedeeltes van die Wes-Kaap. Botaniese tuin is pragtig."
"A quaint little town. Laid back and relaxing with lots of eateries and splendid wine farms in the vicinity. Enjoyed the market on Saturday."
"Beste vakansies omring deur natuurskoon met berge en see."
"Lieflike dorp. Ek sal enigeen aanraai om daar te gaan inloer. In my opinie sal ek sê meer winkels moet beskikbaar wees."