Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Bredasdorp, Wes-Kaap

Old Sam's Cottage

"Heuningberg Nature Reserve has two lovely walks with stunning fynbos. Shipwreck Museum is worth a visit and it is such a clean, well-maintained town. Really lovely. Extremely close to Arniston and the sea side."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie

"A lovely, clean town, very geared up for the visiting tourists."

Pringlebaai, Wes-Kaap

Our Happy Place

"The residents are friendly; the place is safe; the views are breathtaking."

Prins Albert, Wes-Kaap

Gecko Cottages

"Always love Prins Albert. Very special place in our hearts."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"Naby baie plekke om te gaan verken. Iets van alles."

Vredenburg, Wes-Kaap

Nelheim

"Convenient to travel to the West Coast villages, such as Paternoster, Port Owen, etc."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Kango 25

"Soveel vir die kids om te doen en baie rustig buite seisoen."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Church Hills Boutique Guest House

"Riebeeck-Wes is 'n rustige dorpie, 'n klipgooi vanaf Riebeeck Kasteel, waar daar oulike snuffel- en kuierplekkies is. Dorpies met aantreklike atmosfeer, naby Durbanville, Kaapstad."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Branders Accommodation

"Rustige kusdorpie waar jy heerlik kan ontspan en lekker eet. Mense is vriendelik en baie hulpvaardig."

Citrusdal, Wes-Kaap

Citrusdal Guest Rooms

"Thank you - will make use of it in future for sure."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

The Tiki Hut

"Lovely. I suspect it will develop rapidly with people leaving the metropolitan areas. A lot of opportunities. I'm also planning to relocate to St Helena Bay early next year. That was part of the reason for my visit."

Kaapstad, Wes-Kaap

Tuckaway

"Dit is net 'n te besige plek vir die tipe vakansie wat ons van hou. Was hier vir 'n troue daarom het ons Kaapstad besoek."

Weskus, Wes-Kaap

The Love Bubble

"Fantastiese, mooi omgewing en vriendelike mense."

Gansbaai, Wes-Kaap

Leegle

"Lekker plek!"

Strandfontein, Wes-Kaap

Strandfontein Holiday House

"Die restaurant by die strand is nie oop op Maandae en Dinsdae nie. Doringbaai is dan die naaste eetplek."

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"'n Besoek aan Fryer's Cove is 'n wenner."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Clanwilliam Hotel

"Die hoofstraat waar die Hotel is, is te nou en die sypaaitjie kan nie 2 mense langsmekaar loop nie."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lekke Ekke

"Dit was ons eerste besoek, maar beslis nie die laaste nie."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Namaqua Lodge

"Heerlike lamsrib en skuinskoek by Van Zyls slaghuis gekoop."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Garden Route Self-catering

"Lekker vakansiedorp. Baie om te doen."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Soli Deo Gloria

"Praat en kuier saam met plaaslike mense en ontdek die juwele!"

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Lombards Guest House

"Heerlik gewees by ZAR Restaurant."

Doringbaai, Wes-Kaap

Diamond Divers Accommodation

"Omdat Doringbaai as 'n klein, slapende Weskusdorpie beskryf kan word is hy nie geskik as 'n normale vakansiebestemming nie."

Paternoster, Wes-Kaap

Dis Beau-tie-ful

"Hoofstraat 'n bietjie verwaarloos en die kinders met hulle skulpies het ons mal gemaak."

Strandfontein, Wes-Kaap

WesKus PanDokkies

"Die natuurskoon is asemrowend. Die kampeerterrein is puik uitgelê en skoon en netjies. Die omgewing is ook skoon, paaie netjies. En daar is baie blomme om te sien."

Ceres, Wes-Kaap

Clearwater Living

"Tremor Coffee Bar is 'n moet vir die heerlikste koffie! So baie om te ontdek in die area. Ons het in die kort tydjie slegs tyd gehad om Loxton Ciders te besoek en 'n vinnige stappie teen die berg na die dam te doen. Sal graag met meer tyd Zipline Adventures te besoek en al die fietsryroetes."

Prins Albert, Wes-Kaap

Acacia Cottage

"'n Mooi, skoon dorpie in 'n pragtige omgewing! Die Swartbergpas en Gamkaskloof is 'n moet vir enige toeris!"

Clanwilliam, Wes-Kaap

Hawerland

"Pragtige area, Pakhuis pas en Biedouw vallei was uitsonderlik. Was al by die blommeskou vantevore, jammer dat dit die afgelope 2 jaar nie daar was om te sien nie."

Blad
Blad 536 - Wys 16051 tot 16080
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang