Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Languedoc Verblyf

"Puik restuarant op die hawe. ’n Moet om vis daar te eet."

Wellington, Wes-Kaap

La Rochelle

"Histories van onskatbare waarde. Die moeite werd om die Andrew Murray Spiritualiteits Sentrum te besoek."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Castleton 73A 1-Bedroom Apartment

"Plettenbergbaai is ’n pragtige plek. Ek sal enige persoon aanbeveel om Plettenbergbaai te gaan besoek."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Botuin Cottages

"Goed geleë vir blommekyk!"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Sonvanger

"Beste eetplek op die hawe. Meer as net kos, dis ’n experience - Isabella's."

Swellendam, Wes-Kaap

Mountain View Swellendam

"Laid back and comfortable."

Ceres, Wes-Kaap

Apple & Pear Accommodation

"Pragtigste dorp in die Wes-Kaap. Poort tot die Koue Bokkeveld."

Hermanus, Wes-Kaap

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms

"Walviskyk-mekka. Pragtige omgewing wat netjies gebou word deur die stadsbestuur en die inwoners."

Clanwilliam, Wes-Kaap

The Rectory Guesthouse

"The place to be in flower time. Plenty to see and do. Will overnight again in Clanwilliam."

Elandsbaai, Wes-Kaap

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3

"Klein dorpie, maar alles wat jy nodig het is daar."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Krakadouw Cottages

"Lewendige dorpie met heelwat fasiliteite en besienswaardighede in die omgewing. 'n Moet tydens die blomtyd."

Hermanus, Wes-Kaap

Marine View

"Dis 'n baie baie mooi plek! Sal enige tyd weer terug gaan. Daar is van alles en so baie om te doen. Dis rerig baie mooi."

Witsand, Wes-Kaap

Ittledoo

"Quiet, clean, safe and friendly!"

Piketberg, Wes-Kaap

@ 1926

"Baie netjiese dorp met uiters vriendelike en hulpvaardige mense."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Quaggasfontein Gastehuis

"Die Karoo Nasionale Park is ook naby."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Swaan Gastehuis

"Wonderfully scenic, safe and well-kept area. A great option for locals and foreigners to explore and experience."

Rawsonville, Wes-Kaap

Slanghoek Mountain Resort

"Daar is baie wynplase net om die draai wat dit baie gerieflik gemaak het om die dag uit te ry."

Paternoster, Wes-Kaap

Sea Shack

"Nie die veiligste dorp nie. Inwoners nie baie vriendelik nie. Mooi strand."

Tulbagh, Wes-Kaap

The Lark @ De Weiglhuys Farm

"Vriendelike mense baie pragtige plekkies om te besoek en mooi natuurskoon."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Clanwilliam Dam Breathtaking House

"Ry uit na Wuppertal - dis 'n ongelooflike mooi omgewing en verseker die rit werd."

Kaapstad, Wes-Kaap

605 Nautica

"Blouberg and Table Bay are very cosmopolitan not unlike any European destination with that laid back relaxed attitude. The same applies to Cape Town although a small negative was traffic was rather problematic and could become a serious issue especially in the seasonal months, but overall a beautiful experience! "

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Botuin Cottages

"Nice restaurants and friendly people."

Struisbaai, Wes-Kaap

South of Africa Self-Catering Accommodation

"Puik en rustige omgewing. Baie pragtige omgewing."

Kleinmond, Wes-Kaap

La Mer

"Daar is verseker baie misdaad aangesien alles op misdaad gerig is - huise is hoog omhein met sekuriteitsheining, baie honde, sekuriteitskameras ens."

Kaapstad, Wes-Kaap

Sunny South Views

"Was weereens 'n ongelooflike ervaring."

Blad
Blad 538 - Wys 16111 tot 16140
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang