Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 34945 reviews.
"People are friendly as usual and it is a nice and safe environment. Not so busy like at home in Cape Town. It is good being able just to break away, very peaceful and nice place to unwind a bit."
"Ek beveel Kockies enige tyd aan vir enige familie en ek sal weer daarheen gaan vir ’n naweek."
"We need to get more tourists to Paternoster so that that in turn can uplift the small town economically."
"'n Leeftyd van plekke om te besoek, met juweeltjies om elke hoek en draai en iets vir elkeen se smaak."
"'n Lekker plek in Weskus wat altyd mooi is, al is dit winter. Baie om te doen en lekker eetplekke. Sal dit enigetyd aanbeveel vir nog 'n besoek."
"I would recommend a visit to the Karoo Botanical Garden to get a glance of our country's flora, beautiful pathways and much more."
"Matzikama Munisipaliteit kan beslis vullisverwydering in Ebenhaeser doen. Die woonbuurt en omgewing waardeur die pad gaan is meer rommel as plante."
"Paternoster het regtig baie om te doen en te sien. Sal graag wil teruggaan vir langer kuier."
"Beautiful destination, so much to see and to experience and we had so much fun. We will definitely visit again."
"Dit is een van die mooiste plekke in die wêreld, en ek het al baie in Europa gekuier. Dit is lettrelik hemel op aarde in die Hermanus-area."