Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35225 resensies.

Velddrif, Wes-Kaap

Seester

"Genoeg kuierplekke en vriendelike mense."

Langebaan, Wes-Kaap

High Palms

"Great holiday resort."

Rawsonville, Wes-Kaap

Slanghoek Mountain Resort

"Omring met pragtige wynplase."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Aant Dorpseind

"Interesting town, lots to offer."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Goedemoed Farmhouse

"Die roete sal eers weer tot sy volle reg kom as die pad tussen Ashton en Montagu klaar is."

Worcester, Wes-Kaap

At Leisure

"Afhangende wat jou planne is, is dit 'n goeie basis, maar verwag ten minste 'n uur en 'n half of meer vir uitry na omliggende mooi gedeeltes van die Wes-Kaap. Botaniese tuin is pragtig."

Franschhoek, Wes-Kaap

Sunny Lane Self-Catering Studios

"A quaint little town. Laid back and relaxing with lots of eateries and splendid wine farms in the vicinity. Enjoyed the market on Saturday."

Kaapstad, Wes-Kaap

185 on BEACH Boutique Suites and Apartments

"Beste vakansies omring deur natuurskoon met berge en see."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Kersbospark 14

"Baie lekker plek en het omtrent uitgebrei vandat ons laas daar was."

Kaapstad, Wes-Kaap

Infinity Apartments LG8

"Alles is hier wat mens wil hê, see, natuur, Waterfront."

Greyton, Wes-Kaap

Three Willows

"Lieflike dorp. Ek sal enigeen aanraai om daar te gaan inloer. In my opinie sal ek sê meer winkels moet beskikbaar wees."

Ceres, Wes-Kaap

Porterhouse Eleven

"Beautiful little town!"

George, Wes-Kaap

Pollocks Place

"Best place ever."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Skyhouse on Clarence

"Net 10 minute se ry na Kleinmond of Pringlebaai, en Bettysbaai het self 'n baie mooi strand. Ons het geniet om die pikkewyne te sien."

Struisbaai, Wes-Kaap

South of Africa Self-Catering Accommodation

"Die gemeenskap van Struisbaai het seker 'n toerisme-webblad, maar hulle kan gerus hul venues op Google Maps nagaan en die plekke wat weens die inperking gesneuwel het, daar afhaal. Dit was omtrent 'n gespook om 'n oop restaurant te vind in die L'Agulhas/Struisbaai gebied."

Gansbaai, Wes-Kaap

Seaview Apartment

"Gansbaai het seker hul eie toerismewebblad, maar die gemeenskap kan gerus hul venues of google maps nagaan en die plekke afhaal wat weens die inperking gesneuwel het."

Vredendal, Wes-Kaap

Ruanda Guest House

"Sal weer daar bespreek."

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo-Rust

"'n Moet vir ten minste 3 dae om te kom ontdek."

Ceres, Wes-Kaap

Mountain View Guesthouse

"Netjiese dorp in 'n mooi omgewing met baie vriendelike mense."

Witsand, Wes-Kaap

The Whale Place

"Sonder twyfel een van die land se beste kusplekke - en jy hoef nie 'n hengelaar te wees nie. Heerlike lang strand vir stap en dankbaar wees vir al die voorregte. Lekker eet- en kuierplekke, wonderlike voëls en natuurskoon en natuurlik, walvisse! Witsand gee mens weer vrede, vreugde en moed vir die stadslewe. "

Knysna, Wes-Kaap

Shell's Corner Cottage

"Good base to explore surroundings."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

The Whitehouse

"Oudshoorn is ’n lieflike plekkie met lieflike mense."

Kaapstad, Wes-Kaap

8 on Penguin

"Sal definitief weer besoek."

Paternoster, Wes-Kaap

Seekat on Malmok

"Daar is blykbaar heelwat klein/oppertunistiese misdaad gevalle en ons was aanbeveel om die alarm aan te sit as ons uitgaan."

Blad
Blad 540 - Wys 16171 tot 16200
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang