Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35758 reviews.

Mossel Bay, Western Cape

Suidersee Block 2

"Ongelooflike plek en vriendelike mense. Ons kuier altyd lekker en gaan na al die oulike plekkies in Mosselbaai. Beste plek om te gaan vakansie hou."

Paternoster, Western Cape

Die Veldmuis

"Paternoster is verseker my gunsteling vakansie-bestemming. Alles van Paternoster is net perfek! Van die winkeltjies tot die restaurante en selfs hul vis en tjips by die hawe is tops!"

Mossel Bay, Western Cape

The Point Hotel

"Die kabelglybaan wat voor die hotel verbygaan het ons by navraag by die Spur wat ook daar by die hotel is gehoor, hulle verstaan dit is om en by R650.00. Dit klink vir my buitensporig as jy dink die rit neem seker maksimum 1 minuut. Die res van die omgewing bied heelwat, ons het net 1 aand in Mosselbaai oorgeslaap."

Prince Albert, Western Cape

Casa Milorca

"So much to see - love the village lifestyle."

Prince Albert, Western Cape

Bushman Valley

"Baie mooi dorpie, kan sien hoekom kunste 'n groot rol speel in die dorp."

Cape Town, Western Cape

Casa Mia Guest House

"Baie mooi toerismeplek."

Dwarskersbos , Western Cape

Rocherpan

"The locals are super friendly and made us feel very welcome. The lovely little deli on the main drag has delicious treats and a cozy little eatery - great food and value. The couple who run the small grocer were also very helpful and friendly."

Northern Suburbs, Western Cape

On Q Accommodation

"Noordelike voorstede is meer vir toeganklikheid as toerisme."

Hermanus, Western Cape

Pacem

"Very cute and sunny town."

Greyton, Western Cape

Die Markhuisie

"Pragtige bestemming so tussen die berge. Sal dit aanbeveel vir enige paartjie of gesin. Dis veilig en genoeg om in die natuur te doen. Dorp self het interessante winkeltjies en plekke om te besoek."

Cape Town, Western Cape

Kusweg 42

"Kaap is die plek!"

Prince Albert, Western Cape

De Bergkant

"Such an interesting, safe place and we loved our walk about town. We had dinner at The Rude Chef which is highly recommended. We hoped to leave via the Swartberg Pass, but that was closed because of heavy snow. Our drive via Klaarstroom and Meiringspoort was nevertheless spectacular with plenty of snow covered mountains!"

Boland, Western Cape

Orange Grove Wouterspan Lodge

"Wine farms all over the place. How can you not love that."

Struisbaai, Western Cape

Shoreline Cottage

"Struisbaai is sekerlik die pragtigste dorp met die moosite kuslyn in Suid-Afrika."

Cape Town, Western Cape

1 Tivoli

"Veilige vakansie- bestemming."

Cape Town, Western Cape

President Hotel Cape Town

"Romanties, eksoties, natuurskoon. Alles in een. Een van die pragtigste plekke."

Struisbaai, Western Cape

Rus 'n Bietjie

"Absoluut uitstekend en veilig met pragtige natuurskoon en goeie infrastruktuur."

Wilderness, Western Cape

Chalet Petit

"Sal gereeld daar uithang, want gaan intussen verhuis na George."

St Helena Bay, Western Cape

The Lazy Daisies

"Ek sal graag eendag daar wil kom aftree. Dit is so kalm en rustig."

Mossel Bay, Western Cape

Suidersee Block 2

"Altyd die besoek werd."

Page
Page 558 - Showing 16711 to 16740
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers