Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 38941 resensies.
Odette G. - 8th July 2018
staying in Stanford, Wes-Kaap
In die winter het Yum 'n gesellige kaggel en die eienaars is vriendelik.
Avril O. - 8th July 2018
staying in Heather Park, Wes-Kaap
Baie rustige en veilige woonbuurt.
Hannelie S. - 8th July 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Heerlik geëet by die Tulbagh Hotel. Baie goeie diens.
Minda B. - 8th July 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Vriendelike mense, voel altyd welkom in Oudtshoorn.
Peter C. - 8th July 2018
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Rustige plek. Naby alles byvoorbeeld, mall, hospitale, openbare vervoer en baie toeriste-besienswaardighede.
Cedric J. - 8th July 2018
staying in Saldanha, Wes-Kaap
Saldanha is the best place to be anytime of the year.
Bill O. - 7th July 2018
staying in Darling, Wes-Kaap
Beautiful village.
Elrie S. - 7th July 2018
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Wonderlike plekkie!
Charmaine S. - 7th July 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Besoek al die restaurante en winkels en ondervind die Prins Albert dit trap diep spore in jou hart.
Petri S. - 7th July 2018
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Om weg te breek vir 'n naweek of 'n rustige vakansie, sal Riversdal jou plek wees.
Melanie T. - 7th July 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Wonderlike gesinsvakansiedorp.
Elfranco B. - 7th July 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
'n Moet om daar oor te slaap.
Heidi F. - 7th July 2018
staying in Laingsburg, Wes-Kaap
Baie om te doen in die omgewing, die wynroete is regtig naby, dan is daar ook natuurlik Sutherland en Matjiesfontein.
Johan B. - 7th July 2018
staying in Agulhas, Wes-Kaap
My gunsteling plek in die Wes-Kaap.
Petro L. - 7th July 2018
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Baie mooi omgewing. Sal graag wil terugkeer en by al die interessante plekkies gaan inloer.
Petro L. - 7th July 2018
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Mooi omgewing en oulike eetplekkies.
Minda B. - 7th July 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie vriendelike inwoners in Oudtshoorn. Sal weer kom.
Melanie R. - 6th July 2018
staying in Ladismith, Wes-Kaap
Pragtige plek met mooiste berge en vriendelikste mense gaan eet by Kannaland en beleef die gasvryheid eerstehands.
Zelda L. - 6th July 2018
staying in Welgemoed, Wes-Kaap
Maklik om te vind vanaf hoofweg.
Jetro K. - 6th July 2018
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Lekker naby alle belangrike plekke in die Kaap.
Charl W. - 6th July 2018
staying in Bellville, Wes-Kaap
Central upmarket suburb.
Alida B. - 6th July 2018
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Baie veilige sekuriteitarea.
Edson N. - 6th July 2018
staying in George, Wes-Kaap
Amazing place to explore with the family. Lots of local attractions and near by towns to visit.
Isabel Z. - 6th July 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is 'n mooi, rustige dorpie en net die regte plek om te gaan ontspan.
Anna V. - 6th July 2018
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Dis 'n vreeslike mooi dorpie.
Mareli M. - 6th July 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige dorpie, maar sal volgende keer eerder in die somer gaan i.p.v die winter.
Christie R. - 6th July 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Pragtige, lekker plek. Gaan elke jaar daar vakansie hou.
Paul R. - 6th July 2018
staying in McGregor, Wes-Kaap
Baie rustige dorp en lekker ontspanning vir die naweek.
Wendy H. - 6th July 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Food was nice.
Shariefa D. - 6th July 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
The hostess at the B&B recommended places for us to visit. Unfortunately we didn't have the time. The locals are friendly and one felt very welcome. The police were fantastic and assisted us when we couldn't find the guest house. Clanwilliam has an interesting history and it's a place I could see myself returning to for a restful break.
Stiaan D. - 6th July 2018
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Baie mooi dorpie, redelik baie om te doen, net bietjie ver van die strand af.
Stiaan D. - 6th July 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wildernis en omliggende area bied so baie vir 'n vakansie, ek sal verseker weer daar vakansie hou.
Renelle K. - 6th July 2018
staying in Longacres Country Landgoed, Wes-Kaap
Very safe and secure, peaceful and quiet, a lovely getaway place.
Anel S. - 5th July 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mal oor Mosselbaai. Werklik baie oulike eetplekke en vrek interessante winkeltjies. Dis wonderlik om sommer so in die strate te kan rondloop en kyk na alles, en ons het baie veilig gevoel te alle tye. Orals is die mense baie vriendelik en Afrikaans! Die dorp is mooi skoon en goed versorg!
Marsha H. - 5th July 2018
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Marsha H. - 5th July 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Pragtig plek.
Nigel J. - 5th July 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Sal enige persoon aanbeveel. Dit is gelukkig ook nie so ver om te reis nie, veral as jy van die Wes-Kaap is.
Jaco C. - 5th July 2018
staying in Seepunt, Wes-Kaap
Stap promenade toe en die koffie by Winchester Mansions is aan te beveel! Kos kan gekoop word by Artem Centre en daar waas 'n nuwe plaas mark. Dit was amazing gewees.
Theunis O. - 5th July 2018
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Wat 'n rustige dorpie.
Gerhard Thomas V. - 5th July 2018
staying in Glentana, Wes-Kaap
Pragtig, maar baie besig.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]