Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Yzerfontein, Wes-Kaap

Oppi See

"Ons het heelwat rondgery die 3 dae wat ons die dorp besoek het. Dit is 'n pragtige dorpie met baie restaurante en gastehuise asook winkels met alles wat jy mag benodig. Die see-uitsigte is asemrowend en daar is ook baie wandelpaaie beskikbaar om dit nog beter te maak. 'n Besoek is beslis die moeite werd!"

George, Wes-Kaap

Oupa se Pitte Top Unit

"Gawe en vriendelike mense."

Kaapstad, Wes-Kaap

On The Beach at Strand

"The most beautiful city in the world."

Grabouw, Wes-Kaap

Houw Hoek Hotel

"Veilig, hoop covid-situasie klaar op, dan kom ons weer."

Laingsburg, Wes-Kaap

Eltos Karoo Stay Guest Farm

"Ongelukkig was Vloedmuseum gesluit, maar kon met ervare inwoners gesels oor geskiedenis. Ongelooflike ervaring."

Boggomsbaai, Wes-Kaap

Mosselkraker

"Die stilte laat jou ontspan."

Witsand, Wes-Kaap

@ The C right in front on the C

"Baie stil in wintermaande. Min aktiwiteite of besienswaardighede, maar natuurskoon en strand baie mooi."

Swellendam, Wes-Kaap

Wildebraam Berry Estate

"Pragtige dorp en omgewing!"

Witsand, Wes-Kaap

Net Net Holiday Home

"Witsand is a beautiful seaside holiday resort sort of place."

Kaapstad, Wes-Kaap

Ashley on Beach Strand @ Family Apartment 408

"Ongelooflike vakansiebestemming met so baie besienswaardighede."

Kaapstad, Wes-Kaap

2 White Waters

"Pragtig soos altyd en soveel om te bied vir die naglewe asook gedurende die dag. Niks is beter as die asemrowende see-uitsig asook Tafelberg en Robbeneiland nie."

Prins Albert, Wes-Kaap

By-Die-Koppie Guesthouse

"Pragtige en skoon dorpie."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Amazing Seaview

"Very peaceful and beautiful."

Kaapstad, Wes-Kaap

Bay Breeze

"Ek woon in Kaapstad. Dit die beste stad in die wêreld."

Kaapstad, Wes-Kaap

Franklin House

"Te veel dinge om te doen as jy te min tyd het. Wonderlike bestemming."

Paternoster, Wes-Kaap

Marlyn and Dolfyn Self-catering

"Stunning and stunning restaurants. Nice beach and it feels like a holiday when you're in Paternoster. "

Pearly Beach, Wes-Kaap

Milkwood Cottage

"If you want a peaceful place to escape to then Pearly Beach it that place. Chat to the locals where the safest beach is for swimming as some sections are not suitable. If you're a fisherman, it's win win all the way. The local General Dealer at the resort stocks a wide range of groceries which is always fresh. No need to travel far. A very friendly and helpful town."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Dolfin House

"Quiet and peaceful. Love the area."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Sea-renity

"Baie stil, rustige plek. Definitief die moeite werd om soontoe te gaan."

Kaapstad, Wes-Kaap

Zaria Sun Family

"Would just love to go back."

Tulbagh, Wes-Kaap

Tulbagh Mountain Cabin

"Die dorpie self kort bietjie aandag."

Montagu, Wes-Kaap

Montagu Country Hotel

"I think Covid has really effected Montagu compared to other towns we stayed in. Very sad."

Stilbaai, Wes-Kaap

Fransie en Doep se Stoep

"Goeie omgewing. Waardeer die rustigheid en natuur. Die see is goed vir die siel en gemoed. 'n Goeie aanbeveling vir almal wat wil rus en vrede vir hul gemoed wil vind."

Knysna, Wes-Kaap

Breakwaters Haven - Pezula Golf Estate

"Een van die beste plekke wat ek al ooit besoek het."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Goedemoed Country House

"Moet bo-aan "to do" lysie wees."

Nature's Valley, Wes-Kaap

Natures Valley 8-Bedroom House

"My hoogste verwagtinge oortref."

Struisbaai, Wes-Kaap

Amia House

"Juweel van 'n dorpie - sal nie omgee om self 'n huisie daar te hê nie."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"Baie lief vir Gansbaai omgewing en sal altyd weer in die omgewing gaan ontspan."

Blad
Blad 562 - Wys 16831 tot 16860
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang