Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35901 reviews.
"Daar is soveel mooi plekke in die omgewing om te sien en te ervaar. Jy benodig genoeg tyd en genoeg geld om aan al die aktiwiteite deel te neem."
"Daar is nie regtig iets vir ouer mense om te doen, behalwe restaurante en wynlandgoedere in die omliggende dorpe nie. Vir die jongeres is daar staproetes en perdry. Vir groepe motorfiets-entoesiaste is dit 'n ideale oornagdorpie tydens 'n wegbreeknaweek."
"Excellent tourist orientated town with lots of info and people who makes you feel welcome. Excellent museum with an excellent and touching section on the impact of forced removals of the groups area act."
"Was nie regtig in Gansbaai self nie, maar in Franskraal. Franskraal is skoon en netjies. Het baie gehou van die piekniekareas langs die see. Gansbaai is naby genoeg om kosinkopies te doen. Het heelwat plekke om in die area te besoek."
"Witsand is awesome. Kry altyd vis. Al woon ons waar ons visvang, sal ons kuierplek altyd Witsand wees."
"Lieflike restaurante. Die Seekat vir sushi, Blikkies vir pizza en die heerlikste vis op die kaap. Stonefish-gallery en Jêm en Pantoffels vir geskenke is besonders. Naby genoeg aan Kaapstad vir ’n vinnige wegbreek."
"Dis die skoonste stad waar ons al ooit was. Dienslewering is baie beter as in Gauteng."
"Regte ou dorpie met baie histories geboue. Besoek die Hungry Ghost - baie lekker burgers."
"Te veel besoekers op die strand naweke en betaal ten duurste en kan nie strandgedeelte gebruik nie."
"Een van die gewildste toeristebestemmings in die Wes-Kaap. Ryk met baie interessante besienswaardighede en gesinsontspannings-geriewe en besighede."