Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35461 reviews.
"Die lekkerste vars vis asook wegneem vis en chips-etes. Daar is soveel plekkie om te besoek, dis onmoontlik om elk te noem. Die mense is vriendelik en gewillig om met als te help."
"Kaapstad has so many things to do and is a shopper's paradise. I hope to have more free time next time I'm there to see more of it."
"Pragtigste en beste om vakansie te hou! Genoeg om te doen, vir klein en groot."
"Vriendelike hulpvaardige mense en Gavin se insleepdiens wat my motor van 3 Sisters ingesleep het en baie vinnig en professional herstel het, baie dankie."
"Daar is meer as genoeg om jou besig te hou in die dorp en omgewing. Die strand en strandmeer is baie mooi en rustig. Die markte is besonders en bied iets vir elke smaak."
"Wat 'n lekker kusdorpie. Gaan maak 'n draai by die Rooisand Natuurreservaat en gaan kyk die wilde perde en die pragtige natuur gedurende julle kuier, en die bio-walk langs die kus is 'n moet!"
"A beautiful town filled with warm people and many things to do and places to see!"
"Baie goeie toeristebestemming, mooi natuur tonele, berge, interessante winkeltjies en lekker eetplekke."
"Baie goeie toeristebestemming, pragtige natuurskoon met mooi berge en interessante winkeltjies asook lekker eetplekkies."
"Gansbaai as a town like any town in South Africa which serves the surrounding community, but its attractions are in the coastal walk through fynbos and its shark cage diving and surrounding historic towns of Baardskeerdersbos and Elim through to Agulhas, all of which we have yet to explore and not far from Gansbaai is Stanford."
"Wonderlik. Baie eetplekke, te veel om van te kies. Allegaartje was 'n wenner."