Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35901 resensies.

Kaapstad, Wes-Kaap

Aandvari Sunset Court

"Met die publieke vervoer kan jy baie plekke besoek sonder om van hou eie vervoer gebruik te maak."

Ceres, Wes-Kaap

Dennecres 4

"Skilderagtig. Asemrowend mooi."

Hermanus, Wes-Kaap

Karibu Self-catering Accommodation

"Wonderlike plek, goeie ligging en nie te ver van Kaapstap nie. 'n Vinnige wegbrekie."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Grace's Place

"Verblyf was net vir oornag en route na Kaapstad."

Tulbagh, Wes-Kaap

Raptor Rise Farm

"Mooiste dorpie! Ongerep met lekker wyn en vriendelike mense."

McGregor, Wes-Kaap

Orchard Cottage

"Vir daardie langverwagte wegbreek net om by jouself te wees en alles weer bymekaar te kry, is McGregor, en natuurlik die ongelooflike mooi omgewing, net reg!"

Franschhoek, Wes-Kaap

Bo La Motte Farming and Tourism

"Baie mooi en skoon dorp! Het die wynplase baie geniet asook die natuurskoon!"

Kaapstad, Wes-Kaap

185 on BEACH Boutique Suites and Apartments

"Ons het die Kaap baie geniet! Ons kuier was net te kort!"

Nature's Valley, Wes-Kaap

Sea Why

"Die plek waar jou siel tot rus kan kom."

Montagu, Wes-Kaap

Montague 4 Seasons

"Ons sal nêrens anders bly nie!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Dit was goed en lekker om deur Oudtshoorn te reis."

Struisbaai, Wes-Kaap

Pebbles in Langezandt

"Pragtige strand met interessante winkeltjies. Jammerte oor Sea Shack wat moes sluit."

Kaapstad, Wes-Kaap

Beaches and Mountains

"Kaapstad was baie mooi soos altyd. Die weer was goed."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Lombards Guest House

"Pragtige dorp met heelwat om te besoek en geniet."

Langebaan, Wes-Kaap

Catalina Cottage

"Very nice tourist attractions. Friendly people. Beautiful views."

Greyton, Wes-Kaap

Via's B&B

"We Love Greyton, such a lovey village with so many things to do perfect romantic weekend away destination!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Accommodation Nachelle

"The rating might be a little bias because I'm actually from Cape Town and the stay over was as a result of my relocation to Johannesburg."

Velddrif, Wes-Kaap

Die Wilde Gans

"'n Pragtige dorpie met baie om te offer of net vir lekker ontspan."

Caledon, Wes-Kaap

Kelkiewyn Guesthouse

"Caledon is ’n toeristevriendelik dorp en regtig die moeite werd om te besoek."

Worcester, Wes-Kaap

Palm la Vie

"Pragtige plek, wat omring word deur berge en die natuurskoon en sy vriendelike mense."

Victoriabaai, Wes-Kaap

Pier Plesier

"Was nog altyd een van my gunstelinge."

Citrusdal, Wes-Kaap

Kunje Guest Farm

"Dit is nie te ver of te naby van Citrusdal af nie."

Ladismith, Wes-Kaap

Karoo Karos

"Always a great and quiet community."

George, Wes-Kaap

Lekkerdoeks

"Beautiful place to tour with friends and family. Sight seeing and activities and adventures."

Prins Albert, Wes-Kaap

Travellers Rest

"Baie netjiese, skoon dorpie. Kan sien inwoners gee om en is trots op hul dorp."

Velddrif, Wes-Kaap

Die Wilde Gans

"Vir ons was Velddrif bietjie baie stil. Maar ja, as mens wegbreek van die besige stadslewe, is dit 'n lekker kuier en rusplekkie."

Boland, Wes-Kaap

Vredehoek Guest Farm

"Daar is soveel om te doen. Die mense is vriendelik, die diens is goed en mens voel veilig orals waar jy kom."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Aant Dorpseind

"Ideaal in blommetyd."

Blad
Blad 593 - Wys 17761 tot 17790
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang