Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35901 resensies.

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Wagon Wheel Country Lodge

"Beaufort-wes is 'n goeie oorslaapplek as jy op pad is na Kaapstad vanaf Pretoria. Die 4Sheep restaurant is wonderlik en daar is mooi geboue. Verder is daar nie veel meer om te doen nie."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

A Bit of Home

"De Vette Mossel en Elvis Brew is 'n besoek werd."

Witsand, Wes-Kaap

Barnacles

"Sal definitief weer besoek."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Karoo Heart

"Beaufort-Wes is 'n mooi dorp op sy eie en ek sal graag weer terugkeer."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Herehuis

"Karoo Nasionale Park is mooi vir 'n dagbesoek."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Tweede Wind

"Goue plek is ontdek vir die toekoms!"

Paternoster, Wes-Kaap

Sea Castle 2

"Ek is mal oor Paternoster. Dit is my "happy place"."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Beach @ 100 meter

"Dit is die plek om te wees."

Paternoster, Wes-Kaap

Dune Ridge Cottage

"Very peaceful town, always felt safe."

Stilbaai, Wes-Kaap

Die Hawehuis

"'n Kusdorp waar netheid, 'n skoon omgewing en omgee vir ander, nog tel. Wil so leef."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"Interesting town."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Weskus Hokkie

"First time for us but as all towns as soon as a foreign vehicle is spotted the street beggars hound one. A visit to the doctor gives one peace of mind should one be required, tourist information was very helpful and friendly and the local supermarket provides all ones food requirements. I'm told the time to be there is during the Snoek run."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Ocean View

"Lambertsbaai het 'n klein vissershawe, maar die dorp is gewild en die see so blou. Daar is heerlike eetplekke en klein winkels wat besoek kan word. Dit sal altyd 'n uitstekende vakansiebestemming wees. 'n Mens kan lang ente langs die see stap met fantastiese uitsigte."

Tulbagh, Wes-Kaap

By Oude Tol Farm Bougain Villa

"Daar is verskeie wynkelders wat besoek kan word, asook museum wat die aardbewings in Tulbagh met foto's beskryf. Daar is ook vrugteplase wat besoek kan word, met pere en appels wat uitvoer-gehalte is."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Carneddie Cottages

"Foto's is baie bedrieglik."

Sedgefield, Wes-Kaap

Sedge Cottage

"Quaint town and fantastic Saturday market!"

Knysna, Wes-Kaap

Paradise on Ridge

"Baie vakansiegangers en aantreklikhede met die heerlikste weer en klimaat."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Paradijs Sig

"Rustige dorp waar jy lekker kan ontspan en tog is daar alles wat jy nodig het - van 'n Spar tot verskeie koffiewinkels en Rosemead bakkery met heerlike gebak. Ook verskeie restaurante. Lieflike lang strand. Mens kan lekker ver stap langs die see!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Tokka-Tokka

"Dorp kom baie netjies voor."

Bredasdorp, Wes-Kaap

GlassTree B&B

"Perfek geleë om Waenhuiskrans en L'Agalus te besoek!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Elfen House and Cottage

"Small town with very friendly and inviting community. Plenty of authentic eat out and social venues, but understandable not much other entertainment options."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Karoozin Village

"Ideale dorp om omliggende dorpe van te besoek. Baie besienswaardighede en doen dinge."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Dias Vakansieverblyf

"Ek is baie mal oor Mosselbaai se weer. Sal enige seisoen daar kuier. Die plek het baie om te sien en doen."

Paternoster, Wes-Kaap

Seekat on Malmok

"Pragtige en rustige plek."

Grabouw, Wes-Kaap

Uilhuijs

"Grabouw is 'n lieflike area en ek gaan definitief gou weer daar gaan bly!"

Blad
Blad 619 - Wys 18541 tot 18570
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang