Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Robertson, Western Cape

Buitehof Kelder

"Dit was my eerste besoek aan Robertson en beslis nie die laaste nie. Die wingerd- en vrugteboorde tesame met die berge het sy eie bekoring gehad, rus vir die siel!"

Paternoster, Western Cape

Baywatch Penthouse

"Beautiful beach but uncomfortable divide between the haves and have nots results in quite aggressive abrasive pestering by those selling unwanted crayfish, mussels, shell ornament etc."

Caledon, Western Cape

Kelkiewyn Guesthouse

"Caledon is 'n oulike dorpie. Ons is stadsjapies maar Caledon het al die basiese restaurante, winkels, banke, ens. wat ons verblyf gerieflik gemaak het. Ons kuier graag weer in die toekoms. Dankie Caledon!"

Citrusdal, Western Cape

Citrusdal Guest Rooms

"Baie nice plek hoor. Ons het ons regtig geniet. Hulle sien my vir seker weer."

Franschhoek, Western Cape

Mont d'Or Franschhoek

"Baie mooi dorpie. Dink daar is iets vir almal! Te veel keuses tussen wynplase en aktiwiteite so jy gaan were en weer moet terug gaan."

Mossel Bay, Western Cape

De Branders Woonstel No 58

"Hartenbos en Mosselbasi bly die beste vakansie dorpe!"

Hermanus, Western Cape

Dolphin Apartments

"Place nice and friendly for tourism."

Cape Town, Western Cape

JaMaRuRi Private Kamer

"This is the place to come visit and have a vacation!"

George, Western Cape

Red Gate Cottage

"Dit is 'n mooi plek met goeie akkommodasie."

Oudtshoorn, Western Cape

Little Canaan Retreat

"Dis 'n mooi, netjiese en skoon dorp. Lieflik vir toerisme."

Hermanus, Western Cape

Akwa

"Hermanus is die skoonste dorp in die Wes-Kaap. Die sypaadjies en strate is so mooi netjies en jy sien nêrens 'n papier rondlê nie. Die argitektuur in die dorp is so fyn beplan dat al die geboue, oud en nuut, dieselfde storie vertel. Die ou geboue word gerestoureer met smaak en die nuwe wandelstraat gaan ongelooflik wees om deur te stap. Hulle is tans besig met die opgradering van die plaveisel. Welgedaan, Hermanus Munisipaliteit!"

Mossel Bay, Western Cape

Galatea 6

"My man en seun het die Zipline gaan doen, dit is 'n moet op die lysie vir gaste!"

St Helena Bay, Western Cape

Sea Breeze

"Ons sal dit weer besoek, dalk 'n huis probeer wat op die strand is of met 'n beter see-uitsig. Ons is mal oor die lekker seestrand vir stap - het dit besonders geniet!"

Mossel Bay, Western Cape

Mossdop

"Mosselbaai is 'n uitstekende bestemming vir gesinne en families."

Struisbaai, Western Cape

212 On Main

"Altyd lekker maak nie saak wat die weer doen nie!"

Betty's Bay, Western Cape

Anne's Place

"Betty's Bay is windy but it's ok. Not too cold."

Yzerfontein, Western Cape

Beach Villa Die Duyker

"Ons eerste besoek aan Yzerfontein, was werklik verras met die pragtige omgewing en dorp in geheel. Het 2 restaurante besoek - beide vra astranomiese bedrae vir eenvoudige bord kos. "

Oudtshoorn, Western Cape

Klein Afrika Wegbreek

"Oudtshoorn is Karoo-mooi met vriendelike, landelike mense! Die groot Swartberge in die agtergrond bly maar my liefde en daar is baie plekke om te besoek met kinders!"

Langebaan, Western Cape

Catalina Cottage

"Pragtige natuurskoon, maar die wind was onuithoudbaar vir 2 dae van ons kuier."

Lamberts Bay, Western Cape

Altyd Tuis

"So mooi wou nie huis toe gaan nie. Lief vir die Weskusdorpie."

Gansbaai, Western Cape

Harbour View

"Very Rocky beaches not suitable for swimming, but the kids enjoyed catching and releasing little Rock fish."

Paternoster, Western Cape

Dreamcatcher Mint

"Paternoster is definitely a dream destination for my husband and I."

Witsand, Western Cape

Nautilus

"We enjoyed the option of walking along the river or the sea!"

Betty's Bay, Western Cape

Crassula

"It's a lovely and beautiful."

Beaufort West, Western Cape

Matoppo Inn Guesthouse

"Joe's Diner was 'n baie aangename verrassing - dit moet baie beter bemark word as 'n alternatiewe eetplek!"

Witsand, Western Cape

Huis Zonder Naam

"Very friendly place, great place to stay and was my second time there in 2 months, will be back again soon."

Page
Page 619 - Showing 18541 to 18570
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers