Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Great ambience. Not over commercialised. Still has a soul. Development has not killed the charm I remember from my youth."
"Dis asemrowend mooi. Baie vriendelike mense. Uitsig op see. Pragtig. Die strande skoon en netjies. Die hawe ook pragtig en netjies. Ons sal dit aanbeveel. Die rustigheid en besienswaardigheid, staproete langs die see. Wow!"
"Limited food options so take your own. Rockpool exploring was a highlight at Silverstone Beach. We even saw and got to touch an octopus!"
"Wat 'n besondere juweel. Die dorp en omgewing is gefokus daarop om dit 'n toeristebestemming duisend te maak!"
"Die lekkerste seekos geniet by Seeplaas Restaurant, stapafstand van blyplek."
"Binneseisoen moet dit vrek besig wees hier. Vir ons wat buiteseisoen gegaan het, was als 'n bonus. "
"Mosselbaai - Danabaai. Nie baie strande vir swem en op die strand kan wees."
"Rustig en stil en `n plek om te ontspan en kop skoon te maak. Die baai met die hawe en die seevoels skep `n besondere lekker atmosfeer."
"Vredenburg se mense is wat ek van die dorp mis. Al hoekom ek'n? 3 gegee het, as jy verkies om by die see uit te span, moet jy ry na die see, maar soos ek reeds gesê het as jy die omgewing wil verken is die dorp baie sentraal geleë, met die nodige infrastruktuur."
"We have been coming to Gansbaai from Johannesburg for over 10 years and have seen changes in the town and the beach, but we are never disappointed."
"Sal eerder Stellenbosch- en Franschhoek-omgewing besoek in die toekoms as om oorsee te reis vir vakansies."