Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37573 resensies.
Annetjie V. - 28th September 2017
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Interessante dorp.
Willem P. - 28th September 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Dui straatname meer prominent aan.
Jannie M. - 28th September 2017
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Mooi en skoon.
Andries M. - 28th September 2017
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Walk on the sea was fine.
Anton V. - 28th September 2017
staying in Witsand, Wes-Kaap
My eerste keuse vir 'n vakansiedorp.
Emmerentia L. - 28th September 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Die mooiste Weskusdorpie van almal!
Joy V. - 27th September 2017
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Ons het baie lekker geëet by die Sea Grill en het van die ander inwoners in ons huis gehoor dat "Zuidste Kaap Restaurant" ook baie goed was. Daar is ook pragtige galerye met plaaslike kunstenaars se kuns.
Michelle D. - 27th September 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Een van die lekkerste gesinsvakansie bestemmings in Suid-Afrika. Laat my altyd aan my jonger dae dink en daar is iets vir almal.
Anita P. - 27th September 2017
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
The CBD has a lot to offer from day time activities to night life. A truly cosmopolitan city. It is the most beautiful city in SA.
Erika S. - 27th September 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie besienswaardighede, lekker restaurante.
Dawie F. - 27th September 2017
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Heerlik met interessante besienswaardighede.
Dawie F. - 27th September 2017
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Lekker plattelandse dorp wat meer waardeer sal word in die somer.
Even B. - 27th September 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Uitstekende vakansiebestemming!
Aletta F. - 27th September 2017
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Die Spar voorsien jou van als en die mense is vriendelike en diens flink.
Stephanie D. - 27th September 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Mooiste plek in die wêreld.
Aletta F. - 27th September 2017
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Daar is soveel karakter en mooi plekkies, die mense is vriendelik en behulpsaam.
Ganief G. - 27th September 2017
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Die weer was uitstekend.
Linda V. - 27th September 2017
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Great plek, baie skulpies om op te tel! Gawe en vriendelike mense!
Madeleine S. - 27th September 2017
staying in Kuilsrivier, Wes-Kaap
Kuilsrivier is 'n aangename gedeelte van die Kaap - 'n perfekte bestemming vanwaar jy die Kaap kan verken. Die winkelsentrums in die nabyheid bied alles wat jy nodig het, wat dit baie gerieflik maak.
Carla W. - 27th September 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Sorg dat jy 'n goeie GPS het as jy nie die Kaap ken nie, 'n mens kan lekker verdwaal.
Elaine H. - 27th September 2017
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Pragtige, stil juweel.
Jackie V. - 27th September 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Pragtige dorp met vriendelike inwoners en uiters goeie diens!
Louwallen V. - 27th September 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Ideale bestemming vir ontspanning.
Elizma A. - 27th September 2017
staying in Kenridge, Wes-Kaap
Hoogs aan te beveel!
Lauren W. - 27th September 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Ons uitsig oor Bloubergstrand het ons sprakeloos gelaat. Sjoe! Dis te mooi vir woorde!
Zonia J. - 27th September 2017
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Ek, my familie en vriende gaan elke keer terug Agulhas toe omdat dit so 'n pragtige en aangename plek is, en dit is ook ideaal vir hengel.
Leza V. - 27th September 2017
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Baie mooi dorpie
Monique W. - 27th September 2017
staying in Kenilworth, Wes-Kaap
Beautiful.
Jani F. - 27th September 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie lekker dorp. Was redelik maklik om sekere paaie te kry, maar van dit is maar versteek.
Andrew B. - 27th September 2017
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Mal oor die plekkie.
Windie H. - 27th September 2017
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Lieflike plek!
Lynette L. - 26th September 2017
staying in Porterville, Wes-Kaap
Ons was aangenaam verras deur die natuurskoon. Dis so naby aan Kaapstad. Ons sal so 'n uitstappie vir enigeen aanbeveel. Die proteas wat vir R10 op die basaar te koop was is 'n mooi aandenking om huis toe te neem. Die dame by die toeriste buro was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sou graag die museum wou besoek, maar kon niemand kry om die klokkie te antwoord nie, alhoewel die deur oop was. Die winkel Delicious bestaan nie meer nie, maar dit word nog op die webblad aangedui.
Irma K. - 26th September 2017
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Interessant en opwindend.
Irma K. - 26th September 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Mooi dorp.
Auline R. - 26th September 2017
staying in Arniston, Wes-Kaap
Beste plek om te wees!
Esther S. - 26th September 2017
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Jongensfontein is seker een van die mooiste kusdorpies langs ons kus. Sekerlik 'n plek waar almal een maal moet besoek.
Annemie D. - 26th September 2017
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Pragtig dorp in baie mooi omgewing. Lekker om 'n skoenfabriek met vriendelike diens raak te loop en koop.
Llewellyn T. - 26th September 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Beautiful Town, SPAR well stocked staff very friendly. Filling Station staff very friendly. Pizzas from 'Meeurots Restaurant' above the SPAR were not edible, service exceptionally slow. Pharmacy, Pharmacist was exceptionally helpful, in helping with medication that would be compatible with my chronic medications and heart bypass.'Beaches Restaurant & Bar' stunning position, magic service & hospitality. 'Lulas Restaurant' we phoned a number of times, left a message, not sure if they are in business. 'Die Stal' served a fair breakfast within an adequate service time. Beulah Farm Deli, good coffee, good food, breakfast by the gram weight, good service. Will visit Yzerfontein again.
Edward P. - 26th September 2017
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Lieflike dorp.
Talana V. - 26th September 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Inwoners is vriendelik en hulpvaardig. Wonderlike rustige Karoo bestemming wat besoekers met ope arms ontvang. Veral die personeel by die Swartberg Hotel het ons laat welkom voel en was professioneel en vriendelik te alle tye. 'n Moet besoek dorp.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]