Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"In 'n jaar se tyd het die Kaap baie agteruit gegaan. Skokkend om al die sypadjiebewoners met hulle kartonhuise te sien. Die Kaap raak gevaarlik om vry rond te beweeg."
"Waterfront en Seepunt was baie aangenaam. Die strate is skoon en die besighede is interessant."
"Aurora is a small town. Very quiet and clean. There is only one shop that's closed on Sunday's."
"'n Unieke en pragtige Weskus-dorp, maar daar sal tog gekyk moet word na die gebruik van alkohol op die strandgebied. Ons as eerste keer besoekers het dadelik die alkoholgebruik in die braai-area opgemerk en dan ontuis gevoel omdat ons weet dit word nie toegelaat op strande en publieke areas nie."
"Prince Albert is 'n pragtige dorpie en daar is so baie om te sien en te doen!"
"No shops so we had to travel to Bredasdorp, but that was not a major inconvenience."
"Pragtige skoon dorpie met baie om te sien. Appelkose pluk by De Krans was ’n heerlike ervaring. Baie goeie inligting by toeristekantoor."
"Vertrou dat Franschoek weer die toerisme dorp sal word soos voor Covid. 'n Mens kan sien die beweging is nog nie normaal nie. Gewoonlik kry jy nie parkeerplek nie."