Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Daar is bietjie min om te doen - veral buite seisoen - die advertensies op die internet wys van die bootritte om te gaan walviskyk, maar die boot is lankal buite werking. Die restaurante is baie goed - veral op seekos. Muisbosskerm en Weskus Kombuis is 'n moet as jy hou van vriendelike ontvangs en persoonlike aandag."
"Opsies van Strandfront restaurante voel beperk. Anders as dit is die hele Mosselbaai en Tuinroete verskriklik skoon, netjies en goed op gepas. Ek wens alle areas in ons land kan so lyk!"
"Stunning village with lovely little shops to explore and dinner at the Lazy Lizard was wonderful."
"Ek dink aangesien dit die mees suidelikste dorp op die kontinent is moet die munisialiteit meer doen aan die paaie wat lei tot die besienswaardighede. Ek het my voertuig so jammer gekry toe ek op daai rowwe pad en daai klippe moes ry."
"Lekker rustig. Net die plek om te ontspan. Net 'n groot draai van Kaapstad af as jy nie grondpad wil ry nie."
"Dit is 'n stil, skoon vakansie dorpie met vriendelike mense. Dit is 'n lekker wegbreek van die staf se woelige lawaai. Baie veilige dorpie."