Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Knysna se buzz is bietjie af, ek neem aan dis aas gevolg van Covid. Verkies meer Sedgefield se rigting."
"Geen dag hoef vervelig te wees nie. Daar is meer as genoeg opwindende dinge om te doen en te besigtig in die pragtige landstreek."
"Enjoyed our visit to Mountain Ridge Winery at Romans Rivier. A must with absolute excellent wines. Visits to Ceres, Wolseley and Tulbagh was beautiful. Kole en Deeg in Tulbagh is a must when you visit the town."
"Mosselbaai is die beste plek in Suid-Afrika. Skoon, netjies, alles werk, vriendelike mense oral - in die winkels en strate en langs die pad. Mooiste uitsigte, soveel om te doen. Ek is mal oor die plek!"
"Stellenbosch is amazing! Very central place to live in, where everything is close to each other and lots of things to do."
"Pragtige natuurskoon. Stuifmeel vrystelling van fynbos kan sekere tye van die jaar problematies wees vir mense met allergieë."
"Jammer Evita tree nie meer op nie. Maar daar is heelwat ander interressante plekke in en om die dorpie."
"Highly recommend 22 On Church restaurant. We ate there 4 nights out of the 5 that we stayed in Montagu!"
"Daar is so baie om te sien en doen in die omgewing. Pragtige deel van ons land - gawe mense!"
"Mal oor Prins Albert. Kan oor en oor weer teruggaan. Een dag is te min, volgende keer bly ons langer."
"Kaapstad is 'n baie mooi stad. Die weer was koelerig en reënerig en ook winderig. Kaap was nog nooit anders nie. Covid-19 het tog invloed gehad op my beweging."