Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Ongelukkig ry ons gewoonlik net deur of ons slaap net oor. Ons beplan om volgende keer meer tyd te spandeer en alles te besoek."
"Baie rustige roete, min verkeer met baie min vragmotors. Sal aanbeveel aan enigiemand."
"Lambertsbaai has got really friendly locals, and may not be the hottest tourist destination, but it is ideal if you want serenity and if you want the type of getaway where you are the only person on a beach."
"Baie mooi deel van ons land. Wingerde, boomryke dorp en genoeg besighede om van te kies."
"Goeie restaurante met alles wat nodig is vir 'n week se vakansie sonder om George toe te moet gaan."
"Pragtige skoon stad. Ons het ’n asemrowende mooi land en almal moet dit beleef! Die Kapenaars is beleef en behulpsaam en ons het welkom gevoel."
"Yzerfontein is die mooiste, rustigste strand dorpie. 'n Plek waar 'n mens rus vir jou siel vind, met 'n vriendelike afrikaanse gemeenskap wat enigeen so welkom laat voel!"
"Kaapstad is die mooiste stad in die hele wêreld. Soveel om te sien en te besigtig."
"The perfect isolated getaway with quirky restaurants and wonderful wilderness spaces."
"I would recommend eating at The Noisy Oyster. We had fabulous (enormous) oysters and the best hospitality and service. So much so that we went there twice during our weekend stay. Camilla also has a quaint shop adjoining the property and make superb coffee and other treats."