Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35758 reviews.

Mossel Bay, Western Cape

Diaz Hotel and Resort

"Altyd lekker om daar vakansie te hou, mooi skoon, mense is vriendelik."

Calitzdorp, Western Cape

Huis Oppie Rant @ Matjiesvlei Guest Farm

"Aangesien dit Paasnaweek was was alles in Calitzdorp toe gewees, wat heeltemal verstaanbaar is."

Cape Town, Western Cape

Nansen Place

"We were amazed with the cleanliness of the city. Views of Table Mountain absolutely amazing. Would definitely recommend Cape Town as a travel destination."

St Helena Bay, Western Cape

Pier Pleasure

"It is a lovely place. The Golden Mile Beach is beautiful. We will definitely be back."

Yzerfontein, Western Cape

Lewens-Essens B&B on C

"Ons kom gereeld op Yzerfontein omdat dit vinnig bereikbaar is vanaf die Paarl. Daar is baie goeie restaurante en die winkelsentrum is uitstekend. Die dorp is pragtig skoon en word goed onderhou. Mense is vriendelik en behulpsaam. Strande is mooi skoon en mense met rolstoele kan ook die strand bereik."

Nuwerus, Western Cape

Hardeveld Lodge

"Gerieflik vir die oornagreisiger of langer oorbly."

Agulhas, Western Cape

Palms on Protea

"Was opgewonde en my kinders het dit geniet."

Cape Town, Western Cape

Live Beautifully Accommodation

"Die mooiste stad in die mooi provinsie. Die beste keuse vir 'n vakansie!"

Cape Town, Western Cape

Newkings Boutique Hotel

"Een van die mooiste stede in die wêreld."

Great Brak River, Western Cape

Kusweg Wegbreek

"Groot-Brak is soos altyd, 'n baie mooi rustige stil dorpie."

Kleinmond, Western Cape

Lekkerus

"Pragtige dorpie."

Knysna, Western Cape

Headlands House Guest Lodge

"Very beautiful and easily accessible from Cape Town, but have been there many times now and not much new to do."

Mossel Bay, Western Cape

Suidersee, Hartenbos

"Sal as dit moontlik is, altyd daar vakansie hou."

Beaufort West, Western Cape

La Paix Guesthouse

"No, it's a preferred petrol stop, however, Beaufort West is not considered a travel destination according to many."

Mossel Bay, Western Cape

Die Kabin

"Besig, maar wat vir my die meeste aandag getrek het, is die Afrikaanse mense rondom ons. Ons het tot so ver as Tsitsikamma gereis in die 6 dae van ons verblyf in Danabaai, Mosselbaai. Die mense is almal vriendelik en so bedagsaam."

Cape Route 62, Western Cape

Goedemoed Farm Cottage

"'n Pragtige deel van ons land wat min mense sien! My man het Desember vir die eerste keer die roete gesien en kon nie glo dis so mooi nie - veral die bergpasse. Indien jy deur Ashton/Robertson beweeg, stop by die ou Stasiemark in Ashton vir ete/inkopies. By Robertson is daar die laventelplaas of bootjie by Viljoensdrift. Montagu se ou Art Deco-hotel is ook pragtig om te besoek."

Agulhas, Western Cape

Pikkewyn Cottage Langezandt

"Nie te naby of te ver van die Kaap vir 'n naweek nie. Mooi omgewing wat baie bied om te doen."

West Coast, Western Cape

Rietrylaagte Accommodation and 4x4

"Kyk maar altyd na die windvoorspellings om reg te wees daarvoor."

Doringbaai, Western Cape

Die Anker Guesthouse

"Probeer die plaaslike restaurante."

Mossel Bay, Western Cape

Lou-Mari

"Ons is mal oor Mosselbaai en Hartenbos. Dit is ons rusplek oor Paasnaweek."

Beaufort West, Western Cape

Bakgat Blyplek

"Dit is die moeite werd om die museum te besoek."

Betty's Bay, Western Cape

Listening Wind Self-catering

"Roads a bit bumpy, but loved it."

Oudtshoorn, Western Cape

Stonebreaker Country Lodge

"Dit is vir seker een vir almal se bucket list."

Paternoster, Western Cape

Jongnooientjiesfontein

"Baie mooi en skoon dorpie."

St Helena Bay, Western Cape

27 On Ray

"St. Helenabaai is 'n klein dorpie, maar het 'n paar restaurante, 'n lekker Spar en 'n apteek. 'n Pragtige groot strand en dis rustig. Daar het baie ontwikkeling plaasgevind in die laaste paar jaar, maar dit behou steeds die klein kusdorpie-gevoel."

Page
Page 67 - Showing 1981 to 2010
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers