Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Die blomme was 'n absolute fees hierdie jaar. Definitief die moeite werd om te sien."
"Before visiting Doringbaai make sure you have filled up your tank at the last station. Buy food and all you need. Very relaxing and friendly."
Noordelike Voorstede, Wes-Kaap
Tranquility"Netjies, sentraal. Op hoofroete na lughawe, naby staats- en 'n hele paar privaathospitale."
"Alles wat mens nodig het is sommer lekker naby. George en Mosselbaai is ook naby vir meer aktiwiteite."
"Die Wes-Kaap is die beste vakansieprovinsie met die meeste verskeidenheid natuurskoon."
"A beautiful place, filled with little gems and great wineries. Truly a great escape from the city and crowded coastal towns."
"Fantastiese area om te ontspan. Ons het pragtige blomme gesien in die Biedouwvallei en heerlike wyn ook geproe. Die Weskus is een van die juwele in ons land."
"Die blomme in die Weskus Nasionale Park was van die mooiste wat ek in jare in die area beleef het."