Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

West Coast, Western Cape

Thornbay Accommodation

"Sommer baie blomme gesien!"

Paternoster, Western Cape

Dankbaar

"Stunning sielswegbreekbestemming! Sien julle weer binnekort. "

Cape Town, Western Cape

Somer Place B&B

"Doen die nodige navorsing voor jou Kaapstad-trip om die beste uit die mooi stad te kan put! "

Gouritz, Western Cape

Beach Break

"Stil en rustig. Net die plek om bietjie af te skakel van jou alledaagse lewe."

Northern Suburbs, Western Cape

Heide Self-Catering Flats

"Very central and close to big malls. The area is also safe and close to the N1."

Cape Town, Western Cape

Big Bay Beach Club 37

"Bring baie geld, want hier is baie om te sien, te doen en om te eet. 'n Ware toerismejuweel. Ek kan nie sien hoe iemand minder as 2 weke hier gaan bly om by alles uit te kom nie."

Gansbaai, Western Cape

Great White Accommodation

"Gansbaai is 'n klein dorpie, met baie potensiaal. Definitief 'n aantrekking vir toeriste!"

West Coast, Western Cape

Botuin Cottages

"Ons het meer binneland toe gery - Nieuwoudtville, Loeriesfontein en Kliprand."

Langebaan, Western Cape

Long Acres Bahamas Accommodation

"Best place if you want to take a break or some family time."

Still Bay, Western Cape

Vermaak-Likheid Garden Cottage

"Stilbaai is soos ons tweede huis."

West Coast, Western Cape

Aan't See House and Apartment

"Die engel het al sy juwele oor die Weskus uitgestrooi. Van die berge tot die see en die die natuurreservate bied die Weskus iets aan vir elke smaak."

Melkbosstrand, Western Cape

8 on Penguin

"Lovely beach town fondly remembered from my childhood days."

West Coast, Western Cape

Dwarslêbos

"Altyd lekker aan die Weskus!"

Boland, Western Cape

The Lark @ De Weiglhuys Farm

"Terwyl mens in hierdie area is, besoek gerus Piketberg, Ceres en veral Riebeeck Kasteel is baie mooi!"

Western Cape

Mount Ceder

"Cederberg is a great winter getaway!"

West Coast, Western Cape

Silver Knights

"Wonderful part of South Africa."

Still Bay, Western Cape

Die Hawehuis

"Die lekkerste, rustigste plek om te kuier in Suid-Afrika. "

Agulhas, Western Cape

À La Mer

"Agulhas is 'n juweel en is daar genoeg om te doen en besigtig."

West Coast, Western Cape

Namaqua Lodge

"Only down side is it's weather dependent (we went to view flowers and had a bit of not-so-good weather, but that cannot be helped)!"

Mossel Bay, Western Cape

Sea Cottage 21

"Mossel Bay will always be near and dear to my heart because I was born there. I have fond memories of the place. The area where Sea Cottage and other apartments are built were a camping site where we camped in years gone by."

West Coast, Western Cape

Seemeeu

"Dis is 'n móét om die Muisbosskerm Restaurant te besoek. Lambertsbaai en omgewing het alles wat 'n mens van die Weskus verwag."

Struisbaai, Western Cape

D’Hub Guest Cottage

"Augustus is nie die beste tyd om te gaan nie, maar dink dit sal heerlik wees in die somer. "

Betty's Bay, Western Cape

Anne's Place

"Lieflike gemeenskap. Die bure het my in die regte rigting gehelp toe ek so 'n bietjie verdwaal het."

Hermanus, Western Cape

Kennedys Beach Villa

"Beautiful place to visit any time of the year!"

Page
Page 711 - Showing 21301 to 21330
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers