Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Van Ryneveld het sy eie bekoring wat jou altyd bybly."
"Bied 'n landelike atmosfeer, maar 'n klipgooi vanaf strand. Uitstekende atmosfeer vir vakansiegangers."
"Oulike dorpie met ryk geskiedenis, lekker restaurante en nog baie meer wat ons wil sien daar."
"Mosselbaai / Danabaai is seker die lekkerste familie bestemming ooit! 10 uit 10! 1 dag as ek groot is wil ek ook daar bly."
"Ons het die hele week reën gekry. Wildernis is baie naby die omliggende dorpe. Ons kon nog steeds baie doen. Wildernis self is 'n pragtige dorp."
"Ek ken nie vir Beaufort-Wes nie, want ek slaap net een aand oor, maar wat ek gesien het was vir my mooi."
"It gets quite cold. But the location is absolutely beautiful and worth every cent spent. "
"Enigste nadeel is dat daar nie regtig winkels is nie en groot inkopies moet by Stilbaai gedoen word. Die plek is baie skoon en veilig."
"Wow! What an amazing place to visit. Beautiful wine and fruit farms and very friendly people. We were impressed with one particular wine farm and the beautiful garden of Van Loveren."
"Great destination for young and old. We frequent on a regular basis because of family and friends who live here, but The Courtyard and their live entertainment bring us back every month - a growing institution for music lovers. "
"Paternoster is 'n unieke vissersdorpie met 'n uitsonderlike karakter en is heerlik om te voet te verken. Daar is nie nog so 'n lekker stapstrand soos Paternoster sin nie. Vir kilometers is dit net jy en die uitgestrekte wit sand en see, wat 'n fees! Die winkeltjies en restaurante bied iets vir elke smaak en die mense van Paternoster is baie vriendelik en lewer oral baie goeie diens."