Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.
"Ons was by Lambertsbaai, Doringbaai en ingeloer by Strandfontein. Lambertsbaai is nr 1."
"Vriendelike mense, pragtige omgewing. Restaurante se kos heerlik, maar diens nie altyd op standaard nie."
"Baie mooi en genoeg wandelpaaie en groot strand. Ongelukkig, eintlik gelukkig vir daardie gebied, was daar volop reën wat so nodig was. Die restaurant het ons gelukkig besig gehou."
"Baie lekker plek om te bly, sentraal geleë, lekker eetplekke en jy kan orals stap!"
"Baie mooi en skoon area en daar is goeie Spar en die De Dekke restaurant naby."
"Vandat ons by Jongensfontein vakansie hou, wil ons nêrens anders meer gaan nie. Die getypoel is die beste swemplek ooit. En slegs 10 km van Stilbaai af met al sy geriewe en winkels."
"We would be willing to return and to recommend the facility given the reassurance that the above issues have been addressed."