Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Bloubergstrand, Wes-Kaap

Kumoya

"Bietjie ver van Kaapstad self en waterfront."

Port Owen, Wes-Kaap

Heron's Haven

"Pragtige opset wat jou dadelik rustig maak en die voëls is 'n groot bonus."

Panorama, Wes-Kaap

Vergenoegd Guesthouse

"Panorama is 'n baie stil en netjiese woonbuurt en is gerieflik naby die Panorama MediClinic en winkel komplekse geleë."

Buffelsbaai, Wes-Kaap

Oase A

"Beslis 'n plek om te besoek."

Hermanus, Wes-Kaap

Windsor Hotel Hermanus

"Ons was verras oor die groei en ontwikkeling wat plaasgevind het in Hermanus."

Kampsbaai, Wes-Kaap

The Bay Hotel

"Kampsbaai op 'n naweek is oorvol - te veel mense en verkeer. Dit is nie meer die toeristebestemming van vroeër nie."

Seweweekspoort, Wes-Kaap

Uitsig Cottages- Hemelrand

"Baie naby Ladismith en beslis die moeite werd om deur die poort te ry. Pad is goed en rotsformasies baie mooi. "

Tulbagh, Wes-Kaap

Lemberg Wine Estate

"Is daar huise te koop? Ek trek maklik soontoe!"

Groenpunt, Wes-Kaap

Altona Lodge

"Groenpunt is naby genoeg aan ander besienswaardighede in Kaapstad. Die nou strate maak parkering moeilik, maar die area het baie publieke vervoer. Daar is ook sekuriteitswagte op diens, darem is die buurt redelik veilig, selfs saans."

Table View, Wes-Kaap

Cape Oasis Guesthouse

"It's a reserved, quiet, great area to spend a vacation."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Rondegat Cottages

"Ons het al by baie plekke in Clanwilliam oorgebly, ons hou van die dorpie en sy mooi omgewing."

Port Owen, Wes-Kaap

Joan's Place

"Ons het van die naby geleë restaurante gebruik gemaak. Dit is 'n pragtige en veilige area."

Vredenburg, Wes-Kaap

West Coast Central Budget accommodation

"Pragtige dorpie met mooi omgewing see se kant toe."

Hartenbos, Wes-Kaap

Suidersee Block 2

"Hartenbos is 'n uitstekende vakansiebestemming vir almal wat wil wegbreek na die see en naby die winkels wil wees."

Nuweland, Wes-Kaap

On Pinewood Guest House

"Stil en aangename omgewing uit die stad, maar tog in die stad. Die verkeer is egter 'n probleem uit die stad na Nuweland."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Bamboesbaai Beach House

"Het nie altyd heeltemal veilig gevoel nie."

Brandwacht, Wes-Kaap

The Rose

"Verkeer is iets om te ervaar, spitstyd begin teen omtrent 15:00. Mense is baie beleef en versigtig."

Wildernis, Wes-Kaap

The Loerie's View

"Wildernis Is 'n little Hamlet. Heerlikste restaurante en atmosfeer. Pragtige strande."

Scarborough, Wes-Kaap

Beach Break

"Scarbourough is 'n pragtige wegkruipdorpie met interessante kuierplekkies en ongelooflike natuurskoon."

Worcester, Wes-Kaap

Bergland Accommodation

"Worcester is the place to be."

Hermanus, Wes-Kaap

The Whale on Main B&B

"Ons ken Hermanus baie goed en Hermanus/Onrus sal altyd 'n spesiale bekoring vir ons hê. Met al die toeriste daar in hierdie tyd voel dit amper asof mens nie in Suid-Afrika is nie. Dis 'n skoon dorp met vriendelike mense!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

Sonvanger Villa

"We went to Darling to the Voorkamerfees so did not spend much time in Yzer. However, we did a lovely walk on the beach."

Villiersdorp, Wes-Kaap

Bergendal Guesthouse

"Beautiful quiet, small town! Lovely surroundings."

Paternoster, Wes-Kaap

Milky Way

"Yes, most definitely!"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Weskus Hokkie

"Lambertsbaai is vir mense wat net wil gaan rus en niks doen. Daar gaan nie baie aan buite seisoen nie."

Hermanus, Wes-Kaap

Hornbill House

"Beste plek wat ek nog ooit besoek het."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Sir Lambert's Guest House

"Weskusblomme en puik seekosrestaurante, plus oulike winkeltjies en asemrowende mooi sonsak-uitsigte by die strand."

Struisbaai, Wes-Kaap

Vidi's Place

"Die restaurant op die stand se combo vis, chips en calamari is 'n wenner. Dis waarde vir geld en teen R140 kan 2 mense regtig heerlik smul. Well done vir Sea Shack! Vriendelike mense!"

Kingswood Golf Estate, Wes-Kaap

21 Manor on Kingswood

"Great course. Tricky when the wind is up! Can’t believe how the estate has grown over the years."

Blad
Blad 796 - Wys 23851 tot 23880
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang