Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.
"Beslis die regte plek as jy 'n naweek wil wegbreek van die stad af. Die dorpie is klein, maar skoon en netjies. Beslis die regte plek om te gaan ontspan en jouself weer te vind."
"Beautiful beaches and all the amenities to make any vacation totally relaxing. "
"Pragtige dorpie met baie geskiedenis. Museum en Strassbergers 'n besoek werd."
"A beautiful little town in the middle of the Karoo that is more than worthwhile visiting."
"A beautiful, well-kept town, ideally located on the Garden Route for all travellers."
"Ons het nie tyd gehad om alles te doen nie. Volgende keer bly ons langer. Die tronk en die vetplante is 'n moet en Gifbergpas. Gaan soek die bobbejaan en dinosourus, en watervalle en broodoond."
"Moenie Pietie se Vleishuis misloop nie. Net die beste Butterfly tjops en kerrie lamsosaties."
"The town is beautiful and lovely and the people are very friendly and kind. Even the service that we received at the stores that we visited was awesome. Makes a traveller's stay very easy and convenient."
"Knysna is a wonderful town and place for either a weekend getaway or a good holiday with loads to do and some fantastic sightseeing to be had."
"Stil en rustige dorpie in die hart van die Wynlande. Besienswaardighede en besoekplekke te veel vir net 5 dae."